Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 4 Duke Street

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Glenn N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfect overnight/ weekend stay. We had a wonderful overnight stay at No. 4 Duke Street. It was exactly as advertised. Spotlessly clean with a comfy bed and crisp fresh bedding. We would definitely recommend it to our friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jimmy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie bilikke tariewe vergeleke met ander gastehuise in die groter Mosselbaai-area. 2 aande oornag. Sentraal geleë, maar nie onveilig gevoel nie, veilige parkering. Maklik bereikbaar vanaf die N2. Skoon en volledig toegerus met kombuisgeriewe. Die matras behoort vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome plekkie. Awesome plekkie en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Lekker. Tevrede. Goed. Lekker gebly. Lekker bed. Skoon en gerieflik. Kamer effens klein, maar groot genoeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jun 2024

False advertising. Description does not match what we got. Very uncomfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Brigitte R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pragtige woonstel 'n katspoegie van die dorp se sentrum af. Ons het vir 2 nagte daar oorgeslaap. Die kamer was baie smaakvol gemeubileer en baie skoon en netjies. Alles wat jy sou nodig kry, is daar, selfs koffieplungers. Die tafel en stoeltjies op die stoep is lekker om by te sit en 'n koffie te geniet. Ons gasheer was baie vriendelik. Dankie, ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Value for money. The host was very friendly. The place was clean and everything available that was needed. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel C
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Sporttoer verblyf. Alles wat ek nodig gehad het, was beskikbaar by Duke 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Lieflike woonstel in 'n sentrale en veilige area. Die stort kon doen met 'n goeie skoonmaak, asook die rusbank met 'n stofsuig vir die koskrummels in die sykante van die rusbank.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Fantasties, rustige omgewing en netjiese plek. Baie privaat en enigiets wat opduik word onmiddelik reggestel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R656
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R656
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R656 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang