Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 4 Duke Street

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R656 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

No. 4 Duke Street is in Mosselbaai geleë en het see-uitsigte wat oor die baai uitkyk. Die eenhede is op dieselfde erf as 'n Victoriaanse-styl erfenishuis geleë, maar elkeen het sy eie aparte ingang.

Die verblyf bestaan uit 4 woonstelle en 1 permanente tent. Elke individueel-styl suite het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n kombuis met selfsorggeriewe.

Woonstel 3 is die grootste woonstel en het 'n groot patio met perfekte see-uitsigte. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n hoofslaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 1 kampeerbaarbed en 'n volledig toegeruste kombuis.

Gaste het toegang tot Wi-Fi wat 'n UPS het om tydens beurtkrag te ondersteun.

Boonop is daar 'n permanente tent opgeslaan met 'n braai-area in die tuin. Dit is geleë op 'n dek omring deur Melkhoutbome. Die tent bestaan uit 'n dubbelbedmatras wat op grasriete rus. Gaste gebruik aparte badkamergeriewe in die hoofhuis en gebruik die eienaar se kombuisgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Glenn N
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight/ weekend stay. We had a wonderful overnight stay at No. 4 Duke Street. It was exactly as advertised. Spotlessly clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jimmy D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bilikke tariewe vergeleke met ander gastehuise in die groter Mosselbaai-area. 2 aande oornag. Sentraal geleë, maar nie onveilig gevoel nie, veili...
Sien meer
Mei 2023
Belinda F
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome plekkie. Awesome plekkie en rustige omgewing.
Apr 2023
Brigitte R
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige woonstel 'n katspoegie van die dorp se sentrum af. Ons het vir 2 nagte daar oorgeslaap. Die kamer was baie smaakvol gemeubileer en baie skoon...
Sien meer
Mrt 2023
Abuhurairah A
Besigheidsreis
4.8
Value for money. The host was very friendly. The place was clean and everything available that was needed. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 4 Duke Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R656
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R656
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 4, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038136449339f84a1b69d8c8f43810cdca8e4eb8b242b88ff6e7f5b4054ce37ac3085c58645424ec912a4ff3c32063a1767d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R656 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 4 Duke Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -34.185812302285 22.139001967459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang