Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

No. 9 Keurboom

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

No. 9 Keurboom is sentraal geleë in die boomryke voorstad Nuweland op die randjie van Rondebosch. Daar is verskeie plekke om inkopies te doen net 'n paar minute se ry van die verblyf af en 'n fantastiese versameling restaurante en kroeë. Kelvin Grove en die Wes-Kaap Krieketklub is ook naby No. 9 Keurboom geleë.

Die verblyf word aangebied in 2 tuinwoonstelle wat goed ingerig is. Albei woonstelle is helder en ruim en smaakvol ingerig vir selfsorgverblyf. Die woonstelle se dekor is stylvol met skoon, wit perkallinne om jou verblyf gerieflik en onvergeetlik te maak. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met 'n volledige versameling DStv-kanale, WiFi, 'n alarmstelsel en kluise. Braaigeriewe is by elke woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Dis naby Kelvin Grove en die Westelike Provinsie Krieketklub.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hylton M
5.0
Very comfortable and loved the modern appliances. Was a lovely unit, but had problems with the mozzies. I will know next time to bring ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Kim M
5.0
Met wel our needs! Perfect! Quiet, peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Barney B
Besigheidsreis
5.0
Skoon en vriendelike diens. Puik diens en mooi skoon kamer. Het voertuig probleme gehad en al was ons 3 ure laat, het die gasheer ons nog steeds 22:00...
Sien meer
Nov 2024
Nadia G
Gesin met tieners
4.8
Gemaklik, modern, skoon en sentraal geleë. 'n Moet as jy in Kaapstad oorbly. Wonderlike Kaapse/moderne atmosfeer en versiering. Die grootte en gemakli...
Sien meer
Mrt 2025
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n lieflike plek naby die middestad. Ons sal weer daar oornag indien nodig.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink No. 9 Keurboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb96bd34a0b1ee60474237efe5766d4a70420380b4f983fd839f6fcc3f914f6d41943271fb5bf554820c607a7f5338bbbe1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 9 Keurboom Road Corner Keurboom and Aberdeen Roads 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972453 18.473952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011