No. 9 Keurboom
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Francois S - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful, will definitely recommend.
Sally H - Mei 2024
Algehele gradering
A very comfortable experience.
Wayne B - Feb 2024
Algehele gradering
Very comfortable and overall a very pleasant experience.
Tracy B - Feb 2024
Algehele gradering
No complaints at all.
Linette D - Jul 2024
Algehele gradering
Was heerlik en ontspanne.
Thabo M - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Nicolaas M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome!
Lize B - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon, modern en gerieflik.
Amica C - Jun 2023
Algehele gradering
Safe, clean, owner was an absolute gem.
Cheron J - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, fresh, hospitable and has all amenities needed.
Doritha G - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon netjies. Sal plek aanbeveel.
Lorinda B - Jun 2022
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Marie M - Nov 2022
Algehele gradering
Clean and well-equipped apartment.
Hein P - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese, moderne en gerieflike oornagfasiliteit met 'n baie goeie ligging vir enige besoek aan Kaapstad en die skiereiland.
Esmé J - Jul 2021
Algehele gradering
Stylvol, netjies en gerieflik.
Brent R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Elsabe P - Jan 2021
Algehele gradering
Privaat, super higiënies, lieflike bed en kraakvars linne.
Lezan C - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon gewees.
Tinus N - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Jochelle O - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Die kliëntediens was puik. Dit is definitief waarde vir geld!
Romy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend geleë naby Universiteit.
Annetjie B - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en baie netjies.
Bettie H - Des 2019
Algehele gradering
My standaard-tipe verblyf. Jy kry wat jy verwag.
Nihanda S - Aug 2019
Algehele gradering
Ligging perfek, skoon en veilig.
Roy K - Nov 2019
Algehele gradering
Goed geleë, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Estellek V - Des 2018
Algehele gradering
Stunning place.
Michael S - Jul 2018
Algehele gradering
'n Baie netjiese en moderne plek wat baie sentraal geleë is.
Jaco V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie netjies plek.
Elna E - Feb 2018
Algehele gradering
Dankie vir Liesl en beveel dit aan vir enige een.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Very kind words, many thanks Elna.
Siggy H - Jan 2018
Algehele gradering
Very close proximity to Newlands cricket and rugby grounds.
Jan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ondervinding.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Baie dankie, Jan.
Danie R - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Richard D - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek! Sal vir enige iemand aanbeveel.
Lizette W - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie, netjies en skoon.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Thank you for the kind review, Lizette.
Susan V - Sep 2017
Algehele gradering
Neat, comfortable and great location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjies, gerieflik en heerlike ligging.
Heerlike ligging naby Nuweland, net om die hoek van Claremont en Rondebosch wat ideaal was vir ons behoeftes. Die eenheid is silwerskoon met uitstekende geriewe - ons was mal oor die Skandinawiese estetika, helder en lugtig - kompleet met koffiemasjien, gemaklike bed en heerlike stort. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer in die omgewing is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Dear Sue,
Thank you for the wonderful review! Hopefully, your travels do bring you to Cape Town sometime soon.
Next time, I hope to meet you!
Maritha D - Aug 2017
Algehele gradering
Aanbevole akkommodasie oor en oor.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Thank you, Maritha, for your very kind review, it is much appreciated. Enjoy Spain, safe travels!
Margaret H - Aug 2017
Algehele gradering
Convenient, clean, simple and comfortable!
Ilani V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
François D - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike eenheid.
Bose M - Jan 2017
Algehele gradering
The hosts were very accommodating, friendly and helpful host.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Thank you for the kind words Bose. In return you were model guests. Hope the future brings you back to Cape Town, to enjoy the parts you didn't get around to seeing. Wishing you all the best for 2017.
Petrus S - Mei 2017
Algehele gradering
Skitterende verblyf, goed geleë.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Many thanks Piet, for your kind review. Hopefully we will see you on a return visit to Cape Town.
All the best.
Kind regards,
Liesl
Naema C - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Easier guests we couldn't have wished for! Thank you so much Craig family for the kind words, you'll always be welcome!
Flip N - Nov 2017
Algehele gradering
Die netheid, uitstekende diens en kwaliteit fasiliteite het ons verblyf 'n plesier gemaak.
Lees meerManfred W - Nov 2017
Algehele gradering
Well maintained, clean, modern and compact with a friendly host.
Lees meerMaurice A - Apr 2017
Algehele gradering
Verblyf baie netjies en laat rustige verblyf toe.
Mandi V - Feb 2017
Algehele gradering
No 9 Keurboom, sien jou weer!
No. 9 Keurboom se terugvoer
Wow Mandi, thanks so much for the kind words! You're welcome back any day, even when the Stormers aren't playing.
Kind regards,
Liesl
Christa V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed uitgelê.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, Christa, much appreciated. All the best for your wedding preparations.
Kind regards,
Liesl
Khanyi N - Jan 2017
Algehele gradering
Stunning.
No. 9 Keurboom se terugvoer
Thank you Kay for your super review. Hopefully next time I will be able to meet you.
Wishing you all the best for the very busy year you have ahead.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang