Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 9 Keurboom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir No. 9 Keurboom
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Francois S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Wonderful, will definitely recommend.

Very clean. Great mattress!

Sally H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally H

A very comfortable experience.

Fabulous host who was very welcoming and accommodating to our specific needs. The unit is well laid out, comfortable and clean and has everything you need for a stay in Cape Town.

Wayne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Very comfortable and overall a very pleasant experience.

We only stayed one night and spent very little time at the guest house. That said, the room was well-equipped, nicely decorated and spotlessly clean. The accommodation was comfortable and conveniently situated to local amenities.

Tracy B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

No complaints at all.

Lovely, clean, comfortable and central to what we were there for.

Linette D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette D

Was heerlik en ontspanne.

Baie netjies en veilig. Naby alles. Extra in plekkie soos melk, beskuit en showergel. Nog nooit so iets gekry. Sal definitief aanbeveel.

Thabo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M

Great.

It was great and conducive for studying.

Nicolaas M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M

Awesome!

Baie lekker, dankie!

Lize B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Goeie ligging, skoon, modern en gerieflik.

Liesl was gaaf om 'n later uitcheck toe te stem. Baie vriendelike diens.

Amica C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amica C

Safe, clean, owner was an absolute gem.

The kids enjoyed their stay so much.

Cheron J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cheron J

Clean, fresh, hospitable and has all amenities needed.

Owner Liesl was very helpful and approachable.

Doritha G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doritha G

Vriendelike ontvangs, skoon netjies. Sal plek aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, netjies, veilig parkeerplek vir voertuig.

Lorinda B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Very comfortable and convenient.

We had a lovely stay. The unit is very well located, clean, modern and well equipped. Highly recommended.

Marie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

Clean and well-equipped apartment.

Friendly hostess, all neat. We had no problems, even with loadshedding in Cape Town.

Hein P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P

Netjiese, moderne en gerieflike oornagfasiliteit met 'n baie goeie ligging vir enige besoek aan Kaapstad en die skiereiland.

Die eienaar, Liesl, was baie vriendelik en behulpsaam en die eenheid het al die toerusting en fasiliteite beskikbaar met veilige parkeerplek.

Esmé J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé J

Stylvol, netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gebly, die plek is baie stylvol, daar is aandag aan detail gegee in die dekor. Alles skoon en netjies, heerlik geslaap en sal beslis weer deur hulle bespreek. Liesl het ons, vanaf die eerste kontak wat ons met haar gemaak het, laat welkom voel. Hulle sal ons weer sien.

Brent R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent R

Baie lekker plek.

Waarde vir geld en sal definitief weer daar bly.

Elsabe P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe P

Privaat, super higiënies, lieflike bed en kraakvars linne.

WiFi en volledige DStv - baie gerieflik. Perfekte oornagverblyf.

Lezan C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezan C

Ons het heerlik gebly, baie netjies en skoon gewees.

Elke dag was ons kamer aan die kant gemaak sonder om ekstra daarvoor te betaal! Area is mooi en rustig. Liesl is so vriendelik en behulpsaam gewees. Ons sal definitief weer by no.9 Keurboom gaan bly. Ons het heerlik gebly, die kinders het hul eie ruim kamer gehad. Plekkie is skoon, netjies en veilig. Liesl is vreeslik oulik, vriendelik en behulpsaam gewees.

Tinus N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N

Sien sterre.

Baie lekker. Veilig en naby alles. Netjies en skoon.

Jochelle O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jochelle O

Baie netjies en skoon. Die kliëntediens was puik. Dit is definitief waarde vir geld!

Die eenhede was baie netjies en skoon. Liesl was so vriendelik en behulpsaam. Dit is defnitief waarde vir geld!

Romy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy V

Uitstekend geleë naby Universiteit.

Baie vriendelik verwelkom, en diens was goed.

Annetjie B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie B

Ongelooflik mooi en baie netjies.

Baie vriendelik verwelkom, mooi en netjiese plek. Sal beslis dit weer bespreek.

Bettie H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie H

My standaard-tipe verblyf. Jy kry wat jy verwag.

'n Baie netjiese, stylvolle, attention-to-detail-plekkie. Jy kry waarvoor jy betaal en meer. Liesl is 'n awesome gasvrou.

Nihanda S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nihanda S

Ligging perfek, skoon en veilig.

Ons het so lekker gebly. Daar is als wat mens nodig het en ons sal definitief weer daar gaan bly!

Roy K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy K

Goed geleë, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Modern, goed toegerus en veilig, ook vir motor.

Estellek V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estellek V

Stunning place.

The place is very neat and modern. Very private. Enjoy the stay. You'll have everything you need. Thank you so much.

Michael S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

'n Baie netjiese en moderne plek wat baie sentraal geleë is.

Die akkommodasie is baie gerieflik met 'n koninggrootte-bed. Dit is veilig hier en met die verhitting ideaal vir die winter. Die volle DStv is ook 'n groot pluspunt! Dit is ook net 10 minute weg vanaf die lughawe en 15 minute van die middestad.

Jaco V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie vriendelike mense en baie netjies plek.

Sal enigetyd weer kom. Mense baie vriendelik en ligging is perfek.

Elna E - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna E

Dankie vir Liesl en beveel dit aan vir enige een.

Liesl het ons baie vriendelik ontvang en baie behulpsaam. Baie netjies en skoon. Was heel gelukkig, kan dit aanbeveel.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Very kind words, many thanks Elna.

No. 9 Keurboom
Siggy H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siggy H

Very close proximity to Newlands cricket and rugby grounds.

As much as we enjoyed the superb self-catering facilities, it was great to be able to walk to Newlands cricket and back. The hostess, Liesl, was very helpful with various requests from our side and even went so far to source tickets for us. We will definitely be back!

Jan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Dit was 'n goeie ondervinding.

Sien sterre.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Baie dankie, Jan.

No. 9 Keurboom
Danie R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Skoon, netjies.

Sien sterre.

Richard D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D

Fantastiese plek! Sal vir enige iemand aanbeveel.

Die blyplek was mooi en skoon. Baie dankie aan die gasvrou Liesl, sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir almal.

Lizette W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Pragtige plekkie, netjies en skoon.

Ons kan No. 9 Keurboom beslis aanbeveel. Sal beslis weer daar oorbly. Die gasvrou is baie vriendelik.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Thank you for the kind review, Lizette.

No. 9 Keurboom
Susan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Neat, comfortable and great location.

Situated in a great location close in Newlands, around the corner from Claremont and Rondebosch which was ideal for our needs. The unit is spotlessly clean, with great facilities - we loved the Scandinavian-type aesthetic which was bright and airy - complete with pod-coffee machine, comfortable bed and great shower. We would definitely stay here again the next time we're in the area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, gerieflik en heerlike ligging.

Heerlike ligging naby Nuweland, net om die hoek van Claremont en Rondebosch wat ideaal was vir ons behoeftes. Die eenheid is silwerskoon met uitstekende geriewe - ons was mal oor die Skandinawiese estetika, helder en lugtig - kompleet met koffiemasjien, gemaklike bed en heerlike stort. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer in die omgewing is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Dear Sue,

Thank you for the wonderful review! Hopefully, your travels do bring you to Cape Town sometime soon.

Next time, I hope to meet you!

No. 9 Keurboom
Maritha D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha D

Aanbevole akkommodasie oor en oor.

Pragtige moderne eenheid met genoeg ruimte. Smaakvol gemeubileer. Twee kamers om van te kies. Heerlike bed met goeie linne. Elektriese rak vir handdoeke. Nespresso masjien met ekstra koffie/tee bederwe. Snappy Chef plaatjie. Toebehore prakties en van uitstaande gehalte. Parkering veilig. Buitelug area goed ontwerp, en sluit Weber in. Gasvrou baie behulpsaam.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Thank you, Maritha, for your very kind review, it is much appreciated. Enjoy Spain, safe travels!

No. 9 Keurboom
Margaret H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

Convenient, clean, simple and comfortable!

See grading.

Ilani V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani V

Wonderlik.

Veilige area en die eenhede was baie smaakvol gedoen gewees. Ons is ook baie vriendelik ontvang deur eienaar.

François D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
François D

Lieflike eenheid.

Die eenheid is ruim en lig. Moderne afwerkings en baie gemaklike bed. Baie sentraal en maklik om op hoofweë terug te kom. Verkeersgeraas mag dalk vir sommige mense steurend wees.

Bose M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bose M

The hosts were very accommodating, friendly and helpful host.

The hosts at No.9 Keurboom are very friendly and accommodating. They were very helpful and offered insightful advice in all aspects regarding Capetown. We are from Botswana where there is no Uber and our host Liels introduced us to Uber which was such a great experience. Our great experience at No.9 Keurbooom made our holiday in Capetown enjoyable and an experience to remember.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Thank you for the kind words Bose. In return you were model guests. Hope the future brings you back to Cape Town, to enjoy the parts you didn't get around to seeing. Wishing you all the best for 2017.

No. 9 Keurboom
Petrus S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Skitterende verblyf, goed geleë.

Ons het vir 'n week in No 9 gebly. Die kamer is netjies, skoon, modern en goed toegerus. Dit is baie veilig en parkering is beskikbaar by die voordeur. Goed geleë naby Nuweland en ander besienswaardighede. Die gasvrou Liesl is hulpvaardig en vriendelik. Die enigste negatief is verkeersgeraas wat soms lastig is.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Many thanks Piet, for your kind review. Hopefully we will see you on a return visit to Cape Town.
All the best.
Kind regards,
Liesl

No. 9 Keurboom
Naema C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naema C

Dit was baie aangenaam.

Ons wil graag vir Liesl dankie se vir haar gasvryheid, ons het baie gemaklik gevoel. Haar plek is baie netjies en modern. Ons sal beslis weer van haar plekkie gebruik maak.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Easier guests we couldn't have wished for! Thank you so much Craig family for the kind words, you'll always be welcome!

No. 9 Keurboom
Flip N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip N

Die netheid, uitstekende diens en kwaliteit fasiliteite het ons verblyf 'n plesier gemaak.

Ons verblyf in die stylvolle, gerieflike en silwerskoon woonstel was lekker. Die woonstel was toegerus met genoeg koffie (ook kapsule-espresso), tee en alles wat ons nodig gehad het. Die diens was baie goed en stiptelik en nie in ons pad nie. Dit is seker nie deel van die diens nie maar enige navrae oor plekke, roetes, ens. was baie hulpvaardig beantwoord. Ons moes soms wag tot aan die einde van die siklus van die robot op die hoek, maar dit was nie 'n probleem nie. Die dwarsstraat by die robot is 'n plaaslike hoofroete en ons het nie gesukkel om oor die weg te kom nie. Daar is matige spitsverkeergeraas en dit het hierdie stadsjapie nie gepla nie. Gedurende die res van die tyd was die verkeer nie opvallend nie. Ons het baie rustig geslaap (en in heerlike oggendson wakker geword). Ons verblyf was 'n plesier en waarde vir geld.

Manfred W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manfred W

Well maintained, clean, modern and compact with a friendly host.

This is a compact and modern facility e.g. induction plate cooker and Nespresso machine. Solid down to earth furnishings with a clear modern style. A small backyard suitable for outdoor supper equipped with a Weber. A safe closed up parking in front of the flat is provided. It lived up to our expectations. I recommend it for a business traveller or someone who wants to explore Cape Town and the peninsula for a pleasant, reasonable, comfortable late afternoon/overnight stay.

Maurice A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice A

Verblyf baie netjies en laat rustige verblyf toe.

Die verblyf was baie netjies met al die benodigdhede wat mens voor kan vra. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. As daar 'n negatief is, dan is dit die besige straat waarin die verblyf geleë is.

Mandi V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi V

No 9 Keurboom, sien jou weer!

Die ligging is fantasties. Die akkommodasie was wonderlik. Eenvoudig maar super cool gemeubileer met alles wat jy nodig het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n naweek wegbreek.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Wow Mandi, thanks so much for the kind words! You're welcome back any day, even when the Stormers aren't playing.
Kind regards,
Liesl

No. 9 Keurboom
Christa V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Baie netjies, skoon en goed uitgelê.

Die kamer is uiters netjies, skoon en modern. Gehalte linne en breekware. Die eienaar was baie akkommoderend.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Thank you so much for your wonderful review, Christa, much appreciated. All the best for your wedding preparations.
Kind regards,
Liesl

No. 9 Keurboom
Khanyi N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyi N

Stunning.

Very very beautiful, peaceful.

No. 9 Keurboom se terugvoer

Thank you Kay for your super review. Hopefully next time I will be able to meet you.

Wishing you all the best for the very busy year you have ahead.

No. 9 Keurboom
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomweg 9, Hoek van Keurboom- en Aberdeen-weg, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb96bd34a0b1ee60474237efe5766d4a70420380b4f983fd839f6fcc3f914f6d41943271fb5bf554820c607a7f5338bbbe1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 9 Keurboom Road Corner Keurboom and Aberdeen Roads 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972453 18.473952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang