Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noempie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Liani S
1 nag
5.0
Feb 2024

Lekker oornag plek. Vriendelike diens. Lekker oornag plek. Heerlike ontbyt wat mens ekstra kan bestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana T
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantastic value, perfect 1 night stopover. Excellent value for money as a stopover when travelling the Langkloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Noempie
Baie dankie. Dit word opreg waardeer.

Frank J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Beautiful. Safe and quiet. It was one of the best accommodations ever. The host is very friendly and helpful. The place was very clean and the breakfast was a real farm-style breakfast. Awesome! 5-star rating for this accommodation. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Noempie
Baie dankie. Dit was n plesier om julle te kon ontvang.

Graham J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Sal beslis weer gaan. Was baie aangenaam. Ontvangs hartlik. Ontbyt uit boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Die heerlike plaas gevoel en rustigheid tesame met die gasvryheid van die eienaars. Die huisie was pragtig en goed ingerig. Die stilte op die grond en die bokkies en hoenders het so mooi bygedra tot die rustigheid saam met die berge. Alles was heerlike en ek gaan beslis volgende keer weer soontoe en sal hulle hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riette
Noempie
Baie dankie. Julle moet weer kom.

Roslyn A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Really enjoyed! Wonderful stay, and the hosts were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023270cf162661dcddd38fbe4b171c7bbe72b99ee56d2e90b3a15db25ea0d2a8b309987fe1e962498cba8d72a91082095069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Riebeeck Street R62 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953619203723 24.296659842355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang