Noempie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Noempie is 'n bekoorlike B&B op 'n erf wat in Kareedouw geleë is. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Noempie-Geel Eenheid het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Noempie-Pienk Eenheid het n dubbelbed en 1 stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid is met 'n yskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus asook eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Beide eenhede het sonkrag sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area geniet. Ontbyt, padkospakkies, braaipakkies en aandetes kan op versoek teen 'n ekstra koste bedien word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeeckstraat, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang