Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nooitgedacht Trout Lodge

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaardsuite met balkon
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die eerste verdieping en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Verder is daar toiletware, linne, handdoeke, 'n verwarmer, waaier en 'n sitarea met 'n kaggel. Dié area lei na 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Standaardsuite met berg-uitsig
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n Skotse tema en is deel van die hooflodge met 'n uitsig op die berg. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n volle en suite-badkamer en elektriese verhitting. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard-dubbel- of -2-enkelbedsuite
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer het 'n bad en stort. Gaste het toegang tot 'n sitkamer. Verder is daar toiletware, linne, handdoeke, verhitting, 'n waaier en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klassieke suite met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n tuin- en berg-uitsig en beskik oor 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Toiletware, linne, handdoeke, verhitting en 'n waaier word voorsien. Die sitarea het 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard-gesinsuite met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n groot koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar toiletware, linne, handdoeke, 'n waaier en 'n sitarea met 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Sake-suite met meer-uitsig
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Daar is ook 'n kaggel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 140
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nooitgedacht-plaas 153JT, Finsbury-weg, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MDljNzQ0LWUxOWItNDdmZC1hYWFmLWYxNzlhOGQ5MmJhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 140 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm Nooitgedacht 153JT Finsbury road 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.067035142679 30.574597607739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang