Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Norfolkden Strandhuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Adriaan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier. Het baie lekker gebly by die Norfolkden Strandhuis, baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Norfolkden Strandhuis
Hi Adriaan, thank you for your feedback and kind words, and for being great guests. Warm regards, Leatitia

Hetta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlik gekuier, kaggel gemaak - regtig 'n huis waar mens gemaklik voel. Die huis is baie goed toegerus, alles wat jy nodig het. Ook uitstekend geleë, naby aan die see vir lang stappe langs die see. Die grootste bonus is dat dit troeteldiervriendelik is, omhein, so nooit enige bekommernis dat die honde kan uitkom - groot grasperk vir hulle om op te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
JD
Norfolkden Strandhuis
Hi Hetta Baie dankie vir jou vriendelike woorde en resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer by Norfolkden. Hoop om julle weer te ontmoet Vriendelike groete Leatitia

Lesley O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Gerieflik. Alles was net gemaklik en eienaar is baie nederig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hajiera W
Kort verblyf
5.0
Jul 2019

Ek sal en het al Norfolkden Strandhuis aan ander aanbeveel. Vir my persoonlik was dit baie nostalgies. Die outydse kombuis herinner my aan my kinderjare, swart en wit foto's en klein snuisterye het tot die sjarme van die plek bygedra. Ek was mal oor die staproete, wat minder as 'n 100 meter van ons af was, elke minuut daarvan. Dit was waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Peaceful and comfortable. The reason we have returned was because of the amazing previous experience, a really good host, the charm of the home and being close to nature. Will return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucresia B
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Fantastiese plek met alles wat jy nodig het. Ek sal hierdie plek hoogs aanbeveel. Dit is die perfekte plek vir 'n groep familie met al die fasiliteite wat jy kan aan dink, tot op speelgoed vir die kinders. Dit is baie netjies en rustig. Laetitia het amazing diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre P
Kort verblyf
5.0
Mei 2019

Lekker rustige plek. Perfekte plek vir groot gesin, groot groep mense. Makeer bietjie op touch, maar dis al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Baie oulike en mooi huis. Ons het lekker by Norfolkden gebly. Die huis was skoon en netjies. Dis heerlik stil en rustig. Die strand is lekker naby en maak dit baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Norfolkden Strandhuis
Dear Bernadette, Thank you for visiting and staying at Norfolkden again and for your positive review and feedback. It was an abosolute pleasure having your family at Norfolkden. Regards, Leatitia

Colette L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Ek sal weer daar gaan bly. Die huis was perfek, baie oulik en netjies. Dit is gepas vir enige geleentheid, van 'n naweek saam familie of vriende. Die huis het baie slaapplek en is naby die see. Om wakker te word met die gedreun van branders in my ore was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Norfolkden Strandhuis
Dankie vir die mooi woorde, Colette. Dit was lekker om julle by ons te ontvang. Groete, Norfolkden Strandhuis

Rosilda C
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Fantasties. My gesin en nog 'n paar familie lede het die afgelope naweek gebly by Norfolkden. Die kinders het dit vreeslik geniet om rond te hardloop op die groot grasperk terwyl die groot mense heerlik kuier om die vuur. Huis is netjies, groot en het als wat mens benodig. Die strand is ook loopafstand wat 'n bonus is. Dankie Leatitia vir jou gasvryheid. Ons hoop om gou weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JD
Norfolkden Strandhuis
Goeiedag Rosilda, Dit was regtig n groot plesier om julle daar te he. En ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Norfolkden binnekort. Dankie vir die respek en dat julle so mooi na ons huis gekyk het en vir julle vriendelikheid. Groete Leatitia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

JD Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R6 210
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R6 210
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAujUr3nDLJJIwAOZV2TnagT61b4DMcOGCSbUzFnciawzcqmtUYp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 210 per nag, vir 11 mense 20 5 1 5 62 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.407301724407 19.275769017519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang