Norfolkden Strandhuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
JD Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Hi Adriaan, thank you for your feedback and kind words, and for being great guests.
Warm regards, Leatitia
Hetta V - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, kaggel gemaak - regtig 'n huis waar mens gemaklik voel.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Hi Hetta
Baie dankie vir jou vriendelike woorde en resensie. Dit was 'n absolute plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer by Norfolkden.
Hoop om julle weer te ontmoet
Vriendelike groete
Leatitia
Lesley O - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Hajiera W - Jul 2019
Algehele gradering
I would and have recommended Norfolkden Beach house to many.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal en het al Norfolkden Strandhuis aan ander aanbeveel.
Vir my persoonlik was dit baie nostalgies. Die outydse kombuis herinner my aan my kinderjare, swart en wit foto's en klein snuisterye het tot die sjarme van die plek bygedra. Ek was mal oor die staproete, wat minder as 'n 100 meter van ons af was, elke minuut daarvan. Dit was waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kurt D - Jul 2019
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Lucresia B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek met alles wat jy nodig het.
Deidre P - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Bernadette T - Mei 2019
Algehele gradering
Very nice and beautiful house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie oulike en mooi huis.
Ons het lekker by Norfolkden gebly. Die huis was skoon en netjies. Dis heerlik stil en rustig. Die strand is lekker naby en maak dit baie spesiaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Dear Bernadette,
Thank you for visiting and staying at Norfolkden again and for your positive review and feedback. It was an abosolute pleasure having your family at Norfolkden.
Regards,
Leatitia
Colette L - Apr 2019
Algehele gradering
Ek sal weer daar gaan bly.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Colette. Dit was lekker om julle by ons te ontvang.
Groete,
Norfolkden Strandhuis
Rosilda C - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Goeiedag Rosilda,
Dit was regtig n groot plesier om julle daar te he. En ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Norfolkden binnekort.
Dankie vir die respek en dat julle so mooi na ons huis gekyk het en vir julle vriendelikheid.
Groete
Leatitia
Ludwig K - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Heloise A - Apr 2019
Algehele gradering
Perfek sentraal in Voëlklip, genoeg spasie.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Hi Heloise
Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om dankie te se dat julle gebruik gemaak van Norfolkden beachhouse die afgelope paasnaweek en vir jou openlike en eerlike resensie wat jy na afloop van die naweek aan ons deurgegee het.Ons streef daarna om so ver moontlik n positiewe ervaring te bied aan al ons kliente en terugvoer word altyd opreg waardeer en gebruik ons dit as n maatstaf om verbetering aan te bring in ons diens en oor die algemeen waar nodig.
U is welkom om ons 'n e-pos te stuur met spesifieke terugvoer sodat ons hulle dienooreenkomstig kan aanspreek.
Groete,
Leatitia
Solomon D - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename ontvangs. Leticia was heeltyd beskikbaar vir enige navrae. Sy het haar bes probeer om ons verblyf lekker te maak.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Hi Solomon,
Dankie vir jul terugvoer. Dit was heerlik om julle by Norfolkden te ontvang. Baie dankie ook vir jul aangename vriendelikheid. Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Leatitia
Nico L - Feb 2019
Algehele gradering
Great house, couple of let-downs.
Norfolkden Strandhuis se terugvoer
Dear Nico,
We do thank you for the feedback. since it is our goal and we strive to create the best possible experience for everyone visiting Norfolden Beach house it is always good to receive feedback on how we can better our services. We do therefore apologize for the oversight on the one bed sheet. We will follow also follow up and address the issue of the noise levels.
Much appreciated.
Regards
Leatitia Hattingh
Marius M - Jun 2019
Algehele gradering
Nice accommodation.
Bernadette T - Nov 2018
Algehele gradering
I had a nice and peaceful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik en rustig.
Lekker stil, rustige area, het die naweek baie geniet. Die strand is net 'n paar meter weg en die huis was mooi skoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Romarques B - Nov 2018
Algehele gradering
Great weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker naweek.
Was die perfekte plek vir 'n naweek weg saam met kollegas.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Shumine V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek om te ontspan.
Francis V - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Antanya O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10de Straat 62, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang