Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Normandie on Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Trevor D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

It was awesome. My family and I really enjoyed it. The place is awesome, and the location is nearby everything. We didn't have to use our car; we could just take a walk to where we wanted to be. Definitely, I will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfekte ligging. Ons het dadelik weer bespreek vir volgende jaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Netjiese en uitstekend toegeruste huis met see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels. Netjiese en uitstekend toegeruste huis met lieflike see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Heerlike verblyf en uitstekende ligging. Heerlik gebly met goeie ligging en netheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Die huis is absoluut 'n juweel. Toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsig. Lieflike stap-paadjies en die grootste bonus, 'n inverter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naasih F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

A luxury yet homey feel with endless views. A quaint, thoughtful, charming gem with almost everything you'd have at home and a few extra touches. Centrally located on the cliff walk paths with stunning views of the ocean. Family-friendly and very passionate, considerate hosts. Thank you, Normandie team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tiens V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Jy hoef net jou tandeborsel saam te vat. Baie netjies, van die beste.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chris M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Perfek skoon lekker. Als perfek met aankoms; goed ingerig vir load shedding; kan nie wag om weer te besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Awesome stay. What an awesome place, 5 stars for cleanliness and location. I would definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Fantasties en baie rustig. Die verblyf was rustig en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14dddf9934c419e27e2c2fb0f620867e579b611ab7b16ff348e03881bf1a4a8ab0f7bdccea7a24e6bd5538f93f6287ba19d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.422065003637 19.235061148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang