Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Normandie on Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Normandie on Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mieke V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V

Perfekte ligging.

Ons het dadelik weer bespreek vir volgende jaar!

Tjaart C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Netjiese en uitstekend toegeruste huis met see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels.

Netjiese en uitstekend toegeruste huis met lieflike see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels.

Johan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig.

Die huis is absoluut 'n juweel. Toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsig. Lieflike stap-paadjies en die grootste bonus, 'n inverter.

Marelize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Heerlike verblyf en uitstekende ligging.

Heerlik gebly met goeie ligging en netheid.

Naasih F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naasih F

A luxury yet homey feel with endless views.

A quaint, thoughtful, charming gem with almost everything you'd have at home and a few extra touches. Centrally located on the cliff walk paths with stunning views of the ocean. Family-friendly and very passionate, considerate hosts. Thank you, Normandie team.

Tiens V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tiens V

Jy hoef net jou tandeborsel saam te vat.

Baie netjies, van die beste.

Chris M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Perfek skoon lekker.

Als perfek met aankoms; goed ingerig vir load shedding; kan nie wag om weer te besoek nie!

Charnel J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel J

Awesome stay.

What an awesome place, 5 stars for cleanliness and location. I would definitely recommend this place.

Brian E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian E

Fantasties en baie rustig.

Die verblyf was rustig en baie lekker.

Mrs Nolan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs Nolan M

Fantastiese plek!

Wonderlike huis en fantastiese ligging.

Suria K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria K

Most beautiful house and setting. Fully equiped and neat house. Private and very secure.

Most beautiful house and seaview. Fresh linen and towels. Private and very secure with parking inside the property. We enjoyed the second bathroom. Will definitely visit again!

Maxie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B

Ongelooflike verblyf, pragtige see-uitsig en pynlik netjies.

Normandie on Sea is 'n stukkie hemel op aarde. Ligging van so 'n aard dat jy Hermanus behoorlik kan verken.

Suzanne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

'n Perfek geposisioneerde juweel wat uitkyk op die see!

Alles wat jou hart begeer vir 'n kort wegbreek of vakansie. Skoon, netjies, detail in elke aspek, naby die dorp, onbelemmerde see-uitsig. Ons kom weer! Die eienares is die perfekte gasvrou.

Ronalda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronalda M

Stunning school holiday destination.

We went for 3 days during the school holidays. There were even family games to play in the house and a toy box for the younger ones. We really enjoyed our stay at Normandie on Sea.

Mirinda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda C

'n Pragtige plek.

Die familie wat Normandie besit wou he dat hul gaste voel asof hulle 'n huisie by die see het. Die huis is ongelooflik mooi, met alles wat nodig is en dan die mooiste see uitsig. Welgedaan ons sal weer daar kom kuier.

Zelma G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma G

Ons kuiertjie was te kort. Ons het nog nie uit gekuier nie, daarom sal ons terugkom.

Die huis was baie skoon en het alle geriewe wat nodig is. Ek beveel hierdie plekkie hoogs aan, selfs vir 'n familie met jonger kinders. Die ligging is goed. Loopafstand vanaf die meeste plekkies en ’n lieflike staproete. Selfs die bure was baie vriendelik.

Karen V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Skop skoene uit lekkerte.

Ligging is wonderlik, huis is toegerus met als. Baie skoon en gerieflik.

Bernhard R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard R

Baie lekker atmosfeer en ruim

Mooi see-uitsig, baie ruim en netjies en die diens was uitstekend. Sal weer daar vakansie gaan hou.

Karien P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Heerlike rusplek. Mooi uitsig. Baie netjies.

Goeie ligging. Mooi uitsig. Netjies. Sal weer hier bespreek!

Mustapha S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mustapha S

Absolute value for money. Planning my next holiday at the same place!

Place was immaculate clean. Love the layout of the house. All equipment was in excellent order.

Normandie on Sea se terugvoer

Good day,

Thank you so much for this big compliment!
Reviews like this warms my heart.
We are looking forward to your next stay with us !

Warm Regards,
Normandie On Sea Team

Normandie on Sea
Ruby S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruby S

Netjies, pragtig en lekker! Voel of jy by jou eie huis is! Bravo!

Ons het al in verskeie plekke oornag, maar nog nooit so 'n netjiese plek gesien nie. Alles georden! Lyk nie net skoon nie, ruik ook skoon!

Marius V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Uitstekend met fyn gevoel vir detail en kliënte-tevredenheid.

Sal altyd teruggaan indien beskikbaar.

Phlip O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phlip O

Baie aangenaam, sou kon doen met nog 'n toilet.

Nie vakansieplek vir klein kinders nie.

Normandie on Sea se terugvoer

Beste Philip

Dankie vir die terugvoer.

Ons sal kyk daarna om in die toekoms veranderinge aan die badkamer aan te bring.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Normandie on Sea

Normandie on Sea
Lourens H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens H

Alles wat jy nodig het en perfek geleë.

Normandie on Sea is baie goed geleë. Pragtige see uitsig. Lekker kaggels en braai-area vir die kouer dae. Alles wat jy nodig het om jou huisgesin te huisves. Net oor die straat is stap roetes teen die see wat almal wat Hermanus toe gaan geniet.

Nicole M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M

Fantastiese verblyf met 'n asemrowende uitsig!

Normandie On Sea is die mooiste en lekkerste plek waarin ons as gesin al gebly het en sal dit vir enige iemand aanbeveel! Dit was 'n "treat" om in Normandie On Sea te bly!

Andrea B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Fantasties.

Kon nie vir 'n beter wegbreekhuis vra nie. Dis dubbel en dwars die moeite werd. Met die ongelooflikste uitsig oor die see.

Janene C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene C

Beautiful place!

Beautiful house with everything you could need for a family holiday. Neat as a pin, almost seems as though no one else has ever stayed there!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek!

Pragtige huis met als wat jy benodig vir 'n gesinsvakansie. So netjies dat dit lyk of niemand nog ooit daar gebly het nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Normandie on Sea se terugvoer

Thank you very much. It was an absolute pleasure having you, thank you for looking after the place as if it was your own.
We hope to have you again in the near future.

Normandie on Sea
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791d97a86299c23428817f386f25d86ce37614a614311363725922deb64767872c3473aaff7ed7271a096c7dd6745d8d0639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.422065003637 19.235061148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang