Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Normandie on Sea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Normandie on Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus. Die huis spog met mooi uitsigte en dit is naby die see.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort, wasbak en aparte toilet. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe.

Die bekende Hermanus-kranspad en Ficks-swembad is net oorkant Normandie. Gaste kan ook walviskyk vanuit die gemak van die sitkamer. Die huis is stapafstand van restaurante, supermarkte en kunsgalerye af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mieke V
Gesin met tieners
5.0
Perfekte ligging. Ons het dadelik weer bespreek vir volgende jaar!
Des 2023
Tjaart C
Gesin met tieners
5.0
Netjiese en uitstekend toegeruste huis met see-uitsig en binne stapafstand van restaurante en winkels. Netjiese en uitstekend toegeruste huis met lief...
Sien meer
Okt 2023
Johan M
5.0
Pragtige plek met 'n wonderlike uitsig. Die huis is absoluut 'n juweel. Toegerus met alles wat nodig is. Pragtige uitsig. Lieflike stap-paadjies en di...
Sien meer
Mei 2023
Marelize V
4.8
Heerlike verblyf en uitstekende ligging. Heerlik gebly met goeie ligging en netheid.
Jan 2024
Naasih F
Gesin met klein kinders
4.8
A luxury yet homey feel with endless views. A quaint, thoughtful, charming gem with almost everything you'd have at home and a few extr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Normandie on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14dddf9934c419e27e2c2fb0f620867e579b611ab7b16ff348e03881bf1a4a8ab0f7bdccea7a24e6bd5538f93f6287ba19d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.422065003637 19.235061148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang