Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nothing But View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Nothing But View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maretha L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha L

Heerlik en ontspannend.

Die woonstel was baie netjies en gerieflik. Die uitsig was pragtig. Die woonstel is gerieflik naby die dorp se restaurante. Die roete (soos per GPS oppad) deur die township het ons bekommer, sou ons dalk saans wou uitgaan, maar ons het daarna 'n ander roete deur die dorp gevolg en geen verdere kommer gehad nie. Dit sal 'n aanwins vir die kompleks wees as die kroeg ligte etes sou hê.

Chris M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Fantasties!

Wat 'n mooi plek! Perfek geleë! Woonstel mooi en groot en baie skoon!

Gerda C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Wow, wow, wow!

Baie gemaklik, netjies, goed toegeruste eenheid, maar die beste van alles is die uitsig oor die see. Dit was fantasties! Baie goeie diens ontvang van Madelein. Sal die eenheid baie sterk aanbeveel.

Fanie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Lekker gekuier met uitstekende stoep.

Baie lekker gebly. Uitstekende uitsig.

Andrea H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea H

The accommodation had EVERYTHING WE COULD WANT AND MORE.

Madeleine was sooooooooo accommodating, she was patient as I whatsapp'd her through her weekend and she answered all my queries, helping us all the way. Load shedding did not affect us at all which was awesome! Definitely 20 out of 10 rating!!. Would love to come again and stay. Thank you.

Olivia A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia A

My kuier was regtig fantasties. Alles was presies soos wat die prentjies wys aanlyn.

Dit was regtig baie maklik en gerieflik. Die eienaar was ook baie behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ondervinding. Die view was regtig amazing.

Shanell P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell P

Amazing.

Place was amazing! The views were lovely as always. Wish the stay could've been longer.

Charmaine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Baie lekker.

Woonstel was baie mooi skoon en het alles wat jy nodig het vir lekker verblyf. Sal definitief weer daar bly. Gerieflik naby middedorp van Hermanus en Hemel-en-Aarde-wynplase. Baie naby aan Standford en kan selfs dag beplan na Aniston. Foto's wat op die site is, is wat jy kry! Baie dankie!

Amy-jane B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-jane B

Perfect place for a decent group of people. Don't even have to leave the complex to access a lot of things (bar, activities, pool, etc). Nice and big lounging area and patio area.

Perfect place and perfect location. We were very pleased and we only left the flat once we enjoyed being inside so much. Absolutely perfect patio area for braaiing and a good morning coffee. Over all very pleased. The only thing was the Wi-Fi was very on and off, but that could've also been related to loadshedding. The problems that did arise were sorted quickly.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Allan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Allan H

Pleasant accommodation, great view.

Clean and neat apartment. Magnificent views as shown. Checking in was not easy after 4pm. No DSTV for this area, and the price was surprising. Squatter camp outside the main entrance was surprising.

Nadine S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Amazing stay, wonderful host.

See stars.

Lesley V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Pragtige see-uitsig.

Die groot kuier stoep is die beste van hierdie akkommodasie. Die lekker matras en kwaliteit beddegoed het heerlike nagrus verseker. Om by die woonstel te kom moet mens deur 'n plakkerskamp ry.

Wa-eeza P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wa-eeza P

Heerlik,ontspanning, mooiste uitsig, kliente diens was uitstekend, netheid was tops.

Die woonstel lyk net soos op die foto's wat ons beindruk het. Die uitsig het ons asem behoorlik weggeslaan. Woonstel was baie netjies, die nodige toestelle wat mens elke dag gebruik was klaar daar. Klubhuis is stapafstand vanaf die woonstel, daar is 'n swembad en vermaakarea. Sal definitief weer daar vakansie wil hou.

Bhavana H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavana H

Beautiful apartment and well-equipped. Stunning views and a very comfortable stay.

Hospitable host and great communication.

Joane D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane D

Wonderlik, baie lekker en ontspanned.

Dit was wonderlik. Die uitsig oor die see was amazing en die sonsondergang die hele naweek was iets besonders.

Brent D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent D

Perfect getaway at the sea.

Well maintained and very comfortable.

Nick P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P

Nice and quiet stay.

Very clean apartment with a good view of the beach.

Sedick A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sedick A

Very comfortable and enjoyable stay.

Facility was spotless, clean and modern, so perfect for 2 couples, everything listed on site was exactly as we found it to be, so not false marketing. Excellent stay with really Nothing But Views, breathtaking panoramic views. Thank you.

Shanell P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell P

The stay was excellent.

The stay was wonderful. The unit had the most breathtaking view. The only challenge was that there was only 1 bin bag and 2 half toilet rolls of paper, leaving us with a bit of a challenge after running out. Overall the stay was good.

Nothing But View se terugvoer

I sincerely apologise for that Shanell. That was definitely a mistake that will be corrected in future. Thank you for the feedback.

Nothing But View
Samuel F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel F

One word. Great.

Perfect breakaway. Definitely going back again.

Mark D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D

Mooi uitsig oor die see in Hermanus.

Die 3-slaapkamereenheid met 'n lekker groot stoep waar mens in die middag kan sit en die sonsondergang kan geniet, is goed ingerig en het ons gesin van 4 lekker tuis laat voel. Die kombuis is goed toegerus en met 'n skottelgoedwasser wat altyd welkom is gedurende 'n vakansie. Die kompleks waar die eenheid geleë is het vele om te doen vir alle ouderdomme van kinders en is veilig om in rond te loop. Jy kan gaan stap en op die rotse voor die eenheid gaan staan. Dit is sowat 3 km van winkels en restaurante waar mens 'n mooi uitkyk het op die baai van Hermanus en waar die walvisse speel.

Melanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie V

The view is spectacular, but unfortunately the location isn't.

Service was good and the flat is neat and tidy. Unfortunately, you have to travel through a township to get to the flat. We were not able to go out at night for dinner as we did not feel safe traveling at night due to the location.

Nothing But View se terugvoer

Dear Melanie,
I am sorry if you did not feel safe, since you definitely were. The alternative route that you can use bypasses the township. We built this road, especially for our guests' comfort. Please feel free to use it in the future. I did send the directions and map with access codes.

Nothing But View
Lynne E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne E

Heerlik!

Eerste besoek. Kom definitief weer. Was 'n lekker kuier.

Anna-marie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Pragtig, gerieflik met asemrowende uitsig.

Die 3-slaapkamer woonstel is pragtig - ruim, netjies met baie mooi kuierarea buite. Met die regte weer sal dit plek wees waar tyd spandeer word. Baie mooier as op die fotos. Eienaar was vriendelik en het gehelp met enige vraag. Het walvisse kon sien vanaf die stoep - asemrowende uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Thinus F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus F

Baie lekker gekuier, alles was netjies en skoon, mooi see-uitsig sal defnitief terugkom soontoe.

Baie mooi plek. Sal defnitief terugkom.

Mariaan N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan N

Netjiese, skoon plek, met 'n asemrowende uitsig van dolfyne, walvisse, robbe, bote seevoëls.

Die berge, die see en die uitsig is fantasties!

Sphokazi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphokazi M

We had so much fun, the place is amazing.

We kept on getting complaints about our music which was not even loud, but overall we had a great time.

Theresa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V

Wonderlike wegbreek!

Die woonstel is baie netjies en baie smaakvol gemeubileerd. Daar is alles wat jy nodig het. Die uitsig is asemrowend! Ons sal weer terugkom.

Esme K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme K

Heerlike kuierwoonstel met pragtige see-uitsig. Ligging uitstekend.

Hierdie dakwoonstel is netjies en goed geleë. Ons het die pragtige see-uitsig baie geniet tot laat aand. Die geriewe in die kompleks is lekker naby en skoon.

Morne D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Die uitsig was asemrowend.

Baie vriendelike, behulpsame diens. Wonderlike plek met die mooiste uitsig.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D

Uitsig is baie mooi, maar veiligheid om die oord self nie goed nie. Onveilig op die wandelpad en ingang van oord.

Sitkamer se een venster kan nie toemaak nie.

Egp (elsa) D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egp (elsa) D

Wat ek kan sê is dat ons heerlike gebly het en die akkommodasie was heerlik en alles was mooi en goed ingerig. Die uitsig was asemrowend. Baie dankie.

Ek het regtig niks meer om te sê nie. Net alles was heerlik en ons het lekker gebly.

Matt S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt S

Ongelooflike uitsig en gesellige kuier-atmosfeer.

Die huis is perfek toegerus met alles wat jy nodig het. Die groot stoep met ongelooflike uitsig is 'n fantastiese kuierarea. Eenheid is baie netjies en skoon. Ek sal dit aanbeveel en graag weer besoek.

Nothing But View se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi woorde Renate. Hoop om jul gou weer te sien

Nothing But View
Liezel D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Nothing buy View was amazing!

Ons het so lekker gebly in die unit. Die deck gedeelte bo wat net joune is, is heerlik om te braai of vir die see en walvisse te kyk! Die view is ongelooflik. Die unit was skoon en netjies en baie lekker ruim, en daar was regtig nie 'n ding in die kombuis wat ons nodig gehad het, wat nie daar was nie! Die swembad, games room en putt-putt is so lekker vir jonk en oud. Sal definitief die eenheid aanbeveel en ook self weer kom! Baie baie dankie!

Johan L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Iets besonders, rustigheid en die uitsig.

Goeie waarde vir geld. Baie veilig net die toegangsroete is bietjie verdag, verby die nuwe plakkers.

Jaco F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Ongelooflike uitsig. Kon heerlik ontspan. Veilige staproete langs die see waar jy fantastiese foto's kan neem.

Eienares is maklik bereikbaar, vriendelik en baie hulpvaardig om enige probleempie vinnig en effektief op te los.

Jeffrey V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey V

Goed.

Die uitsig is so mooi ek kan dit eerlikwaar nie beskryf nie. Moet dit self kom ervaar. Nothing But View doen beslis die naam gestand. Woonstel baie mooi asook omgewing. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n wegbreek. Asseblief moet niks verander nie.

Charmaine D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Best value for money in Hermanus.

Location, privacy and no noise are our requirements for a place. Nothing but view gave the above and far more. Location (a security complex and a 180 view of the sea from the living area and the main bedroom as well as the lovely 80 square metres of the stoep with the braai ). We watched the whales and our music was the waves. There is privacy although it is a apartment. No noise. The unit is stylishly furnished and has a modern look because of its modern tiles through the whole apartment and a newly renovated kitchen (with ALL the equitement one needs) as well as the bathrooms. Willie (the agent) gave a good service (with the getting of the keys). The boardgame and cards made the apartment homely and all the young adults enjoyed it. We will defnitely come back and were 100percent satisfied with the lovely apartment. We got more than we hoped for.

Nothing But View se terugvoer

Dear Charmaine,
Thank you for your kind review and for being such lovely guests. We are looking forward to hosting you again soon.
Kind regards,
Madeleine

Nothing But View
Simon K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon K

Fantastic spot - loved it.

Really lovely place, spacious and clean and the view is stunning. Enormous roof terrace which is beautiful. Comfortable beds and nice bed linen! Kitchen superbly equipped. Highly recommended.

Johan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die woonstel is baie netjies en die uitsig is ongelooflik.

Die woonstel is baie netjies en mens voel dadelik tuis. Die sleutel ontvangs en oorhandiging was baie eenvoudig en ons het die plek maklik gevind. Dit het 'n ongelooflike stoep met 'n baie mooi uitsig.

Francois Hendrikus H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois Hendrikus H

Uitstekend!

Nothing But View het 100% opgelewer wat hulle belowe het. Sal dit sonder twyfel aanbeveel. Vriendelike, goeie kliënte diens.

Jo-ann J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann J

Awsome tydjie gehad.

Geen klagtes, alles was perfek, diens was uitstekend.

Isabel M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Baie goed.

Ons het baie lekker gekuier.

Christo V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Pragtige uitsig, ruim en skoon vertrekke.

Nothing But View is baie goed geleë met 'n pragtige uitsig oor die oseaan. Die kamers is ruim genoeg, skoon en netjies gemeubileer. Die kombuis bevat alles wat nodig is om enige disse te maak.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 531
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 531
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7833ec7722a58ae2726441cb10707d2fc07e446be08b3a73ccfc2096444438249b509e4ad1a56b9597286c41b5114f5e7a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 531 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 109 Church Street Hermanus Beach Club 213 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.43665514712 19.215856832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang