Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nothing But View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Maretha L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik en ontspannend. Die woonstel was baie netjies en gerieflik. Die uitsig was pragtig. Die woonstel is gerieflik naby die dorp se restaurante. Die roete (soos per GPS oppad) deur die township het ons bekommer, sou ons dalk saans wou uitgaan, maar ons het daarna 'n ander roete deur die dorp gevolg en geen verdere kommer gehad nie. Dit sal 'n aanwins vir die kompleks wees as die kroeg ligte etes sou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties! Wat 'n mooi plek! Perfek geleë! Woonstel mooi en groot en baie skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Wow, wow, wow! Baie gemaklik, netjies, goed toegeruste eenheid, maar die beste van alles is die uitsig oor die see. Dit was fantasties! Baie goeie diens ontvang van Madelein. Sal die eenheid baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Lekker gekuier met uitstekende stoep. Baie lekker gebly. Uitstekende uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

The accommodation had EVERYTHING WE COULD WANT AND MORE. Madeleine was sooooooooo accommodating, she was patient as I whatsapp'd her through her weekend and she answered all my queries, helping us all the way. Load shedding did not affect us at all which was awesome! Definitely 20 out of 10 rating!!. Would love to come again and stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

My kuier was regtig fantasties. Alles was presies soos wat die prentjies wys aanlyn. Dit was regtig baie maklik en gerieflik. Die eienaar was ook baie behulpsaam. Dit was 'n wonderlike ondervinding. Die view was regtig amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

Amazing. Place was amazing! The views were lovely as always. Wish the stay could've been longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Baie lekker. Woonstel was baie mooi skoon en het alles wat jy nodig het vir lekker verblyf. Sal definitief weer daar bly. Gerieflik naby middedorp van Hermanus en Hemel-en-Aarde-wynplase. Baie naby aan Standford en kan selfs dag beplan na Aniston. Foto's wat op die site is, is wat jy kry! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amy-jane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Perfect place for a decent group of people. Don't even have to leave the complex to access a lot of things (bar, activities, pool, etc). Nice and big lounging area and patio area. Perfect place and perfect location. We were very pleased and we only left the flat once we enjoyed being inside so much. Absolutely perfect patio area for braaiing and a good morning coffee. Over all very pleased. The only thing was the Wi-Fi was very on and off, but that could've also been related to loadshedding. The problems that did arise were sorted quickly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 531
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 531
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7833ec7722a58ae2726441cb10707d2fc07e446be08b3a73ccfc2096444438249b509e4ad1a56b9597286c41b5114f5e7a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 531 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 109 Church Street Hermanus Beach Club 213 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.43665514712 19.215856832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang