Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nothing But View

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 531 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nothing But View is 'n dakwoonstel met slaapplek vir 6 in Hermanus en bied 'n lieflike 180 grade-uitsig oor die see en berge.

Dié woonstel is in 'n kompleks en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Bring asb. jou eie swemhanddoeke saam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n DVD-speler, asook 'n see-uitsig waar jy in seisoentyd walvisse en dolfyne kan dophou. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die oord is ideaal vir 'n gesin en bied 'n tennis-, vlugbal- en muurbalbaan, gimnasiums, swembaddens, pooltafels, kroeg en wassery. Dis ook net 'n entjie se stap van die rotsagtige strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Maretha L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en ontspannend. Die woonstel was baie netjies en gerieflik. Die uitsig was pragtig. Die woonstel is gerieflik naby die dorp se restaurante. Di...
Sien meer
Sep 2024
Chris M
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Wat 'n mooi plek! Perfek geleë! Woonstel mooi en groot en baie skoon!
Sep 2024
Gerda C
Gesin met klein kinders
5.0
Wow, wow, wow! Baie gemaklik, netjies, goed toegeruste eenheid, maar die beste van alles is die uitsig oor die see. Dit was fantasties! Baie goeie die...
Sien meer
Jun 2023
Andrea H
Gesin met tieners
5.0
The accommodation had EVERYTHING WE COULD WANT AND MORE. Madeleine was sooooooooo accommodating, she was patient as I whatsapp'd her th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Olivia A
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was regtig fantasties. Alles was presies soos wat die prentjies wys aanlyn. Dit was regtig baie maklik en gerieflik. Die eienaar was ook baie...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Madeleine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nothing But View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 531
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 531
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 109, Hermanus Strandklub 213, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7833ec7722a58ae2726441cb10707d2fc07e446be08b3a73ccfc2096444438249b509e4ad1a56b9597286c41b5114f5e7a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 531 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 109 Church Street Hermanus Beach Club 213 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.43665514712 19.215856832016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang