Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

NoulAnouk's Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

NoulAnouk's Corner is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Parklands. Dit is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank vir 2 gaste.

Gratis WiFi, 'n privaat tuin met 'n klein braai en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die eenheid is 'n kort entjie se ry na hospitale, winkelsentrums en gewilde strande.

Die verblyf het ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag, wat krag aan proppe en ligte voorsien.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Petro R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en sal dit enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly in die ruim eenheid.
Mrt 2025
John G
5.0
Fantastic and clean. Fantastic. Great place to stay, safe and comfortable, very clean and convenient, great hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Claudette N
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar baie genotvol. Was, baie netjies, veilig, stil area. Naby aan alles. Sal definitief aanbeveel en weer daar sal wil oorslaap.
Feb 2025
Nadine P
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect, cozy and beautiful. Perfectly located, close to malls and the shopping centre. 2 km from the beach. The place is very neat and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sita B
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie, ons sal duisend maal julle aanbeveel. Was die beste plekkie, naby alles en baie netjies. Dankie, ons sal duisend maal julle aanbeveel!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink NoulAnouk's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58e338908b0f3437ff70459c2f0a7232908308baee2ed894f9362f3d650f5f350647f8cc3fca12d7c0896241364ea0294c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 4 St John's Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.818103007554 18.499456136705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011