Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NoulAnouk's Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

NoulAnouk's Corner is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n oopplan-ontwerp en 'n privaat ingang teenaan die eienaar se hoofhuis in Parklands. Dit is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank vir 2 gaste.

Gratis WiFi, 'n privaat tuin met 'n klein braai en veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Die eenheid is 'n kort entjie se ry na hospitale, winkelsentrums en gewilde strande.

Die verblyf het ook 'n omsetter in die geval van beurtkrag, wat krag aan proppe en ligte voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Bronwyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Die area is stil en veilig. Daar is Netflix. Sal dit definitief aanbeveel. Baie mooi plekkie! Dit was skoon en netjies!
Sep 2024
Leeann A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. 10 uit 10, goeie kliëntediens en die plek is mooi toegerus, skoon en baie netjies. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.
Sep 2024
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en veilig. Baie netjies en skoon plekkie. Rustige area. Alles wat jy nodig het, is daar. Baie vriendelike ontvangs. Kan dit aanbeveel.
Aug 2024
Norman D
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely be back again. Had a lovely stay. All our needs were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Eugene O
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Als was wonderlik, maar met my beseerde rug het ek taamlik swaar gekry met die sagte matras, maar dit is my probleem.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink NoulAnouk's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58e338908b0f3437ff70459c2f0a7232908308baee2ed894f9362f3d650f5f350647f8cc3fca12d7c0896241364ea0294c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 4 St John's Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.818103007554 18.499456136705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang