Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

NoulAnouk's Corner

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

NoulAnouk's Corner is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofwoning in Parklands. Dit is 'n uitstekende keuse vir oornagverblyf of sakereisigers.

Die lugversorgde eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie vir bagasie. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en sluit kwaliteit linne en badhanddoeke in.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank.

Gaste kan komplimentêre WiFi, 'n privaat tuin met 'n klein braai en veilige omheinde parkeerplek geniet. Die eenheid is gerieflik geleë binne 'n kort entjie se ry vanaf hospitale, winkelsentrums en gewilde strande.

In die geval van kragonderbrekings hoef gaste nie bekommerd te wees nie, aangesien die eiendom toegerus is met 'n omskakelaar wat krag aan proppe en ligte verskaf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir NoulAnouk's Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink NoulAnouk's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John's Wood-singel 4, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58e338908b0f3437ff70459c2f0a7232908308baee2ed894f9362f3d650f5f350647f8cc3fca12d7c0896241364ea0294c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 St John's Wood Close Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.818103007554 18.499456136705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang