Now and Then Accommodation
Beskrywing
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n mikrogolf toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n sitarea. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Maar dit het 'n opsionele, aangrensende slaapkamer op versoek vir gaste wat met 2 kinders reis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het die opsie om 'n aangrensende kamer te bespreek wat geskik is vir 2 kinders en beskik oor 2 enkelbeddens en die gebruik van die badkamer deel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die kamer het ook 'n vierkantige tafel met stoele en 'n TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbeld en en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n enkelbed. Daar is 'n gemeenskaplike area tussen die derde en vierde slaapkamers wat 2 enkelbeddens vir kinders het. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis het ook 'n kombuis, eetarea, sitarea, kaggel, waaiers, WiFi en 'n TV met 'n TV-boksie waardeur gaste DStv, Netflix en Showmax kan kyk. Gaste kan op die privaat stoep met sy ingeboude braai en pooltafel of by die groot swembad ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang