Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Now and Then Accommodation

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Megan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

A break away. It was a nice quiet break away from the city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Fantasties. Dit was heerlik. Baie goed geleë, naby alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adreana H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wat baie nice ondanks die weer. Alles as goed. Diens. Die feit dat ons ons eie hek key gehad het en vooraf was gesê wat die tye van load shedding was bonus punt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adolph
Now and Then Accommodation
Baie dankie Adreana. Julle is altyd welkom!

Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Baie sentraal gelee. Veilig en rustige atmosfeer en mooi uitsig oor Gordonsbaai. Woonstelle is netjies maar kan uitleg ietwat opgeknap en mooigemaak word. Toilet en wasbak in 2 slaapkamers is bietjie knap, maar die stort is groot met heerlike warm water. Die 3de eenheid is nog onvolledig en was baie stowwerig, maar is skoongemaak nadat daar kennis daarvan gegee is. Die bed en beddegoed is ordentlik skoon vir 'n goeie nagrus. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam met alles wat ons gevra het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lieflike plek naby alles. Baie lekker gebly en die area is pragtig. Die gasheer was wonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Adolph
Now and Then Accommodation
Dankie Eddie! Julle is altyd welkom.

Shawn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Will visit again. It was peaceful, relaxing and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jermaine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Nice and relaxed. Was quite the breakaway we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adolph
Now and Then Accommodation
Dankie Jermaine. Julle is altyd welkom.

Selma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was vir ons gerieflik geleë, mooi uitsig op die berg en oor die see en wingerde. Die eenheid was skoon en gerieflik toegerus met alles wat nodig is. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Was heerlik stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie lekker, rustig en veilig. Dit is 'n baie mooi omgewing, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie netjies plek. Sal vorentoe weer gebruik maak van die plek. Baie lekker en netjiese, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Adolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb349fd81aeadf170788a02ea855bb33578a4035172c0e0f7aaddeb713af16a5a719ab5397470776d8dfd01eb04c2a4cdff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 16 Old Sir Lowry's Pass Road Welko Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.113988544118 18.888706976924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang