Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Now and Then Accommodation

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Now and Then Accommodation is op 'n mooi kleinhoewe net buite Somerset-Wes. Die perseel is naby winkelsentrums, die strande in die Strand, asook Gordonsbaai en 'n rits wynplase.

Gaste kan in die hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste of een van die 3 losstaande eenhede met privaat ingange bly. Die losstaande eenhede het slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het elkeen gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n oopplan-area wat slaapplek vir 2 kinders bied, 3 badkamers wat elk 'n stort het, en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan op die perseel voëlkyk. Aktiwiteite soos perdry, fietsry, swem, voëlkyk, seevisvang en varswatervisvang, wynproe en bergfietsry kan ook in die area geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Megan C
Gesin met klein kinders
5.0
A break away. It was a nice quiet break away from the city life.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Tanja S
5.0
Fantasties. Dit was heerlik. Baie goed geleë, naby alles wat jy nodig het.
Nov 2023
Adreana H
Saam met lewensmaat
5.0
Wat baie nice ondanks die weer. Alles as goed. Diens. Die feit dat ons ons eie hek key gehad het en vooraf was gesê wat die tye van load shedding was ...
Sien meer
Jul 2023
Jermaine C
Gesin met klein kinders
5.0
Nice and relaxed. Was quite the breakaway we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023
Selma B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was vir ons gerieflik geleë, mooi uitsig op die berg en oor die see en wingerde. Die eenheid was skoon en gerieflik toegerus met alles wat nodi...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Adolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Now and Then Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb349fd81aeadf170788a02ea855bb33578a4035172c0e0f7aaddeb713af16a5a719ab5397470776d8dfd01eb04c2a4cdff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 16 Old Sir Lowry's Pass Road Welko Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.113988544118 18.888706976924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang