Nthakeni Bush & River Camp
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nthakeni Bush & River Camp bied grasdak-kothuise en kampeerplekke op die Mutalerivieroewer, 'n versteekte juweel in die noordoostelike deel van Limpopo. Die kamp is 'n natuurliefhebbersparadys met uitstekende voëlkyk-geleenthede en unieke flora. Die kamp is in 'n stamtrustgebied geleë, net buitekant en teen die grens van die Krugerwildtuin. Nthakeni is net 5,5 km vanaf die Wildtuin se Pafuri-hek.
Verblyf by Nthakeni Bush & River Camp word in 'n tentkamp vir 'n groep, ??gerieflike grasdak-kothuise, kampstaanplekke langs die rivier, kampstaanplekke in die bos en rustieke kampstaanplekke gebied.
Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Elke kampstaanplek het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kothuis en kampstaanplek het 'n privaat braai-area en 'n paar het buitelugstorte. Die hoofkamparea bied 'n rotspoel en 'n klein kioskwinkel wat basiese benodigdhede verkoop.
Gaste moet daarop let dat daar geen elektrisiteit by die kamp is nie, maar slegs 12V-sonkrag. Kampeerders moet hul eie sonkragstelsels gebruik indien hulle krag vir hul yskaste en toestelle benodig.
Gaste kan in die lieflike swembad afkoel, selfry-bosritte geniet, een van die staproetes aandurf, voëlkyk en sterrekyk.
Nthakeni Bush & River Camp is sowat 40 km vanaf die Pafuri-grenspos na Mosambiek geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
- Gaste dink Nthakeni Bush & River Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Limpopo
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo