Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nthakeni Bush & River Cottages

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nthakeni Bush & River Cottages skuil op die oewer van die Mutalerivier en is 'n versteekte juweel in noordoos Limpopo. Hierdie verblyf is 'n natuurliefhebber se paradys en het uitstekende voëlkyk en unieke flora. Dit bied rustieke selfsorgverblyf en is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping. Hierdie eenheid het iets vir almal om te geniet en is die ideale plek om te ontspan.

Verblyf word in 'n kothuis met slaapplek vir 2 en 4 gaste, asook 'n tentkamp met slaapplek vir 6 gaste gebied. Elkeen van hierdie eenhede het óf 'n dubbelbed óf 'n enkelbed. Die badkamers het elk 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie in elkeen van hierdie eenhede wat met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Verblyf by Nthakeni Bush & River Camp wissel van 'n groeptentkamp, gerieflike grasdakkothuise, rivierkampstaanplekke, boskampstaanplekke en rustieke kampstaanplekke. Die hoofkamparea het 'n rotspoel en 'n klein kioskwinkel wat basiese benodigdhede verkoop.

Boonop het hierdie verblyf braaigeriewe en WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan in 'n lieflike swembad swem, selfry-bosritte neem, een van die staproetes verken, asook voël- en sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Renee G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Pragtige kampplek in die natuur. Het slegs oornag en kon nie die omgewing verken nie. Sal volgende keer beslis 'n pa...
Sien meer
Jul 2024
Julie O
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional camping! What an exceptional camping spot. It's our second time and we will keep going back. The grounds are immaculately k...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lourens G
Saam met lewensmaat
5.0
Nthakeni is 'n teruggaan-kampervaring. As jy lief is vir kampe, is Nthakeni vir jou. Dit is 'n besonderse mooi deel van SA. Veilig en rustig. As jy 2 ...
Sien meer
Jun 2024
George W
Saam met lewensmaat
5.0
Everything works! A well appointed kitchen. Truly beyond expectations. A well appointed kitchen with non-stick pans which hopefully gue...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Celest L
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese, netjies en asemrowend. Fantastiese area met fantastiese mense. Heerlike staproetes. Perfek gelê en veilig. So skoon dat die grond blink e...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
  • Gaste dink Nthakeni Bush & River Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d338f73a1acd7fc89b7cb7cdc864316ff96edc52c4ebffec5e4936bcee0675635efbec192b94bd9986bb99b49dc0d8d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Pafuri Nkotswi Pafuri Gate 0956 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 09:00 -22.427203617035 31.035359042081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang