Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nukakamma Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Nukakamma Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Li-anne L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Li-anne L

Gemaklik gesellig.

Baie lekker en gerieflik.

Gayle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle M

Pleasant stay as we were traveling through to the Wild Coast and required overnight.

Clean and pleasant for our needs.

Lynette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette B

Die moeite werd as jy die park wil besoek.

Ons het baie lekker gebly. Grens aan die Addo Nasionale Park. Ruim huis, goed toegerus.

Gideon C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon C

Baie lekker en ontvangs uitstekend.

Baie lekker gekuier!

Maria L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L

Had a really a awesome 2-night stay.

Vicky was a great hostess, helpful and very informative. Breakfast was lovely. Perfect location close to the south entrance of Addo. Accommodation was fantastic, had the whole guest house to ourselves, very spacious 3 bedrooms, kitchen, lounge with TV and dining room. We had the upstairs bedroom which had a nice big bathroom and a comfortable lounge area to chill in as well.

Este J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este J

Heerlike plek om te ontspan.

Die gastehuis is pragtig en Vicky loop beslis die ekstra myl met haar gasvryheid en al die ekstra inligting oor Colchester wat sy verskaf. Maak dit 'n regte ervaring om die klein dorpie te verken.

Deidre V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre V

Lekker stil omgewing, oulike verblyf.

Eenheid in die dorp geleë alhoewel dit op website lyk if dit op 'n plaas is.

Fred B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Very welcoming, excellent hosts, nice and clean rooms and perfect meals!

We have had a lovely time at Nukakamma Guesthouse and can recommend it to anyone! We’ve had lovely conversations at dinner with other guests and Vicky and her husband made us feel right at home!

Santie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Rustig.

Vicky en Wilhelm het ons tuis laat voel, hulle het ons verwys na eetplekke, strande, besienswaardighede in omgewing - watter plekke om te vermy en watter plekke is die moeite werd om te besoek. Adresse gestuur, winkelure (veral met Kerstyd), potjie en braaier geleen. Ons het heerlik gerus.

Tabu V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Baie lekker.

Lekke gebly en geëet. Behulpsame mense.

Tharina S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina S

Ons het heerlik gebly en daar was als wat nodig is en meer!

Daar was alles wat mens nodig het en nog meer. Vicky was 'n fantastiese gasvrou en het gesorg dat alles reg is.

Annaretha V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Ons is hartlik ontvang en het heerlik en luuks gebly! Kan dit sterk aanbeveel!!

Ons het heerlik gebly. Alles was net van die beste! Ons kon gemaklik Addo toe en terug ry. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan.

Lappies V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lappies V

Naby Addo-olifantpark.

Verblyf was lekker, personeel vriendelik en baie naby aan Addo-olifantpark. Net jammer die borrelbad was buite werking tydens ons verblyf.

Ilze K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Baie netjiese, skoon plek, mooi moderne afwerkings, hartlike ontvangs, gerieflik naby Addo.

Heerlik geslaap, alles netjies en perfek. Net jammer daar is nie 'n stort in die selfsorg-eenheid nie. Alles andersins was wonderlik. Gasheer baie gasvry en vriendelik. Sal beslis aanbeveel vir reisigers na Addo.

Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 20, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc71bcda634590fdd98a88bcba27f313682906e16ecc2bb6175398a3e3da4ac7ad32f807a86178810b61e0654d494622a9e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 20 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.68669617639 25.821656743965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang