Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nukakamma Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.3
Jurjen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker selfsorg plek. Die huis is kompleet vir selfsorg. Plek is naby Spar en naby Addo hek. Colchester het gesukkel met een waterstoring, maar die eienares het alles gedoen om ons maklik te maak. Help van die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Nukakamma Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet.

Li-anne L
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Gemaklik gesellig. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gayle M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Pleasant stay as we were traveling through to the Wild Coast and required overnight. Clean and pleasant for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Die moeite werd as jy die park wil besoek. Ons het baie lekker gebly. Grens aan die Addo Nasionale Park. Ruim huis, goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Baie lekker en ontvangs uitstekend. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2019

Had a really a awesome 2-night stay. Vicky was a great hostess, helpful and very informative. Breakfast was lovely. Perfect location close to the south entrance of Addo. Accommodation was fantastic, had the whole guest house to ourselves, very spacious 3 bedrooms, kitchen, lounge with TV and dining room. We had the upstairs bedroom which had a nice big bathroom and a comfortable lounge area to chill in as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Heerlike plek om te ontspan. Die gastehuis is pragtig en Vicky loop beslis die ekstra myl met haar gasvryheid en al die ekstra inligting oor Colchester wat sy verskaf. Maak dit 'n regte ervaring om die klein dorpie te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2018

Lekker stil omgewing, oulike verblyf. Eenheid in die dorp geleë alhoewel dit op website lyk if dit op 'n plaas is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Very welcoming, excellent hosts, nice and clean rooms and perfect meals! We have had a lovely time at Nukakamma Guesthouse and can recommend it to anyone! We’ve had lovely conversations at dinner with other guests and Vicky and her husband made us feel right at home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2017

Rustig. Vicky en Wilhelm het ons tuis laat voel, hulle het ons verwys na eetplekke, strande, besienswaardighede in omgewing - watter plekke om te vermy en watter plekke is die moeite werd om te besoek. Adresse gestuur, winkelure (veral met Kerstyd), potjie en braaier geleen. Ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 233
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 20, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc71bcda634590fdd98a88bcba27f313682906e16ecc2bb6175398a3e3da4ac7ad32f807a86178810b61e0654d494622a9e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 20 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.68669617639 25.821656743965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang