Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nukakamma River Guesthouse

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 R933 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nukakamma River Guesthouse is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete, 36 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sandduine skep die perfekte prentjie vir ’n wonderlike ervaring.

Die lodge het 4 en suite- en ontbytkamers asook 2 selfsorgkothuise. Elke kamer het ’n badkamer met ’n stort. Die 2 selfsorgkothuise is smaakvol met handgemaakte houtmeubels versier. Elke kothuis het ’n koningingrootte-bed, ’n kombuis, sit- en eetarea. Die sentrale eet- en sitareas is in die hoofhuis geleë en is ingerig met pragtige meubels en Afrika-kurio's. Geniet ’n heerlike ontbyt en bewonder die uitsig oor die Sundayrivier vanaf die dek. Ontbyt word aan alle gaste wat in die gastehuis bly, bedien, en is beskikbaar teen ’n ekstra koste vir gaste wat in die kothuise bly.

Die gastehuis bied ’n kuriowinkel op die perseel, en ’n aparte waskamer waar gaste toegang tot ’n wasmasjien en strykgeriewe teen ’n ekstra koste het. Die gasheer is ’n uitstekende kok en bied tradisionele Suid-Afrikaanse aandetes aan gaste op versoek teen ekstra koste. Gaste kan navrae doen oor die daaglikse spyskaart en enige spesiale versoeke. Die gastehuis is sowat 4 km vanaf Mathyolweni-hek, die suidelike ingang na Addo Olifantpark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Nukakamma River Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nukakamma River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5N2NiYTU5LTI4Y2ItNGEyNS04ZjE2LTQzYWI1ZDIyZTU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710121771752 25.797466993463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang