Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Nukakamma River Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nukakamma River Lodge is aan die oewer van die Sundaysrivier in Colchester, langs die Groter Addo-roete, 36 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié area bied skilderagtige natuurskoon, en die vloeiende water van die Sundaysriver en die wit sandduine skep die perfekte prentjie vir ’n wonderlike ervaring.

Die lodge het 4 en suite- en ontbytkamers asook 2 selfsorgkothuise. Elke kamer het ’n badkamer met ’n stort. Die 2 selfsorgkothuise is smaakvol met handgemaakte houtmeubels versier. Elke kothuis het ’n koningingrootte-bed, ’n kombuis, sit- en eetarea. Die sentrale eet- en sitareas is in die hoofhuis geleë en is ingerig met pragtige meubels en Afrika-kurio's. Geniet ’n heerlike ontbyt en bewonder die uitsig oor die Sundayrivier vanaf die dek. Ontbyt word aan alle gaste wat in die gastehuis bly, bedien, en is beskikbaar teen ’n ekstra koste vir gaste wat in die kothuise bly.

Die gastehuis bied ’n kuriowinkel op die perseel, en ’n aparte waskamer waar gaste toegang tot ’n wasmasjien en strykgeriewe teen ’n ekstra koste het. Die gasheer is ’n uitstekende kok en bied tradisionele Suid-Afrikaanse aandetes aan gaste op versoek teen ekstra koste. Gaste kan navrae doen oor die daaglikse spyskaart en enige spesiale versoeke. Die gastehuis is sowat 4 km vanaf Mathyolweni-hek, die suidelike ingang na Addo Olifantpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nukakamma River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 15, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5N2NiYTU5LTI4Y2ItNGEyNS04ZjE2LTQzYWI1ZDIyZTU2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 15 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710121771752 25.797466993463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345