Nullarbor Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 219
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Charles W - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing naweek wegbreek!
Elscke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Romanties, mooi en rustig.
Jonathan M K - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant stay.
Beon D - Jul 2024
Algehele gradering
Stil en netjies.
Craig B - Aug 2024
Algehele gradering
Great stay, just unfortunate about the hot water to the shower.
Francien L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie stil en rustig in die week.
Petria T - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideaal vir troeteldiere, maar inspeksie voor gaste kom sou probleme voorkom het.
Lees meerElsie H - Jun 2024
Algehele gradering
'n Lekker plek om te kon kom rus na 'n harde dag by die werk.
Lees meerAnanda V - Jun 2024
Algehele gradering
Verblyf was goed. Pad soontoe is op plekke baie sleg.
Charlene B - Feb 2024
Algehele gradering
Nullarbor Cottages very un-recommended.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Sorry you did not enjoy your stay at Nullarbor Cottages and that you were unable to reach us. Poor internet and mobile reception is, however, outside of our control.
Nullarbor Cottages
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Laoni H - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful, rustic, clean and very private. We had a wonderful weekend. Thank you.
Chantelle M - Aug 2023
Algehele gradering
The place was lovely, neat and private.
Ananda D - Aug 2023
Algehele gradering
We just stayed in our cottage and relaxed. Was wonderful.
Marika D - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy en welkom verblyf.
Paige B - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing and breathtaking.
Cobus O - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en die kaggel is heerlik!
Mariette F - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Lyndan S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustic. Private. Value for money.
Nellie N - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker rustig en stil, goed vir die siel.
Lees meerJp B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Lex K - Mei 2023
Algehele gradering
Stil, vreedsame omgewing.
Kyle M - Jan 2023
Algehele gradering
Blissful and tranquil.
Amelia S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Kier T - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Lettie B - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
M J - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en baie mooi. Nie daai prys wat hulle vra werd nie.
Lees meerArmstrong M - Des 2022
Algehele gradering
Greatest experience ever.
Deidre V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige plek.
Dale B - Jul 2022
Algehele gradering
Bekostigbare vakansie-ontspanning.
Lees meerOctavia M - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil stay. It refreshed us and created an environment conducive for reflection.
Anna W - Mei 2022
Algehele gradering
Rest and appreciate life.
Brian C - Mrt 2022
Algehele gradering
Relaxing breakaway together with our small dog.
Schuyler S - Feb 2022
Algehele gradering
What a wonderful stay.
Philip V - Feb 2022
Algehele gradering
Kalm en rustig.
Mercia T - Jan 2022
Algehele gradering
Very peaceful place.
Schuyler S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderfully peaceful getaway.
Wikus N - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreekopsie. Nie te ver van die stad af nie.
Christa D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig en mooi omgewing. Jenny baie vriendelik en hulpvaardig.
Marli Z - Jan 2022
Algehele gradering
'n Absolute wonderlike rustige tyd gehad. Dis 'n pragtige plek. Ons het elke oomblik ten volle geniet.
Charlotte N - Mei 2022
Algehele gradering
If you need a serene atmosphere, Nullabor is the place to be.
Stephanie B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustige plek met genoeg privaatheid vir elk.
Des & Rina S - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig. Baie privaat.
Nastassia V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi tuin, gemaklike bed.
Lees meerMaria G - Jan 2022
Algehele gradering
It was quiet and peaceful and safe.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Jaco K - Apr 2022
Algehele gradering
Onbereikbaar met klein voertuig.
Cindy S - Aug 2022
Algehele gradering
Die pad soontoe is nie geskik vir normale voertuie nie. Die foto's is ook nie opgedateer nie so dit was 'n groot skok toe ons daar aankom en die sitkamer het net een ou leerbank in, en die spabad is uitgehaal.
Corne O - Nov 2021
Algehele gradering
Private and secluded.
Gert J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Esme M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, maar pad na plek toe is uiters sleg.
Deanne B - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful, relaxing and great for a weekend away!
Mara R - Mei 2021
Algehele gradering
A wonderful weekend away!
Anna S - Apr 2021
Algehele gradering
Superb, romantic getaway.
Karin B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Zander F - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Claudia W - Mei 2021
Algehele gradering
Peaceful and relaxing!
Barbara B - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect getaway to be enjoyed with your dog.
Talita S - Jun 2021
Algehele gradering
Stil en baie netjies!
Angelinah M - Nov 2021
Algehele gradering
Very excellent and welcoming.
Flip S - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm. Baie ontspannend.
Ricus V - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek van alles.
Karl V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, pragtige plek, rustig.
Hannes D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was bederf deur 'n probleem met warm water.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Dear Johannes,
Thank you for your visit to Nullarbor Cottages and for posting your review. We are very sorry that the hot water was not working properly, we have gas geyser for hot water and if there is not hot water, it is due to the fact that the gas bottle was empty. If you had called, we would gladly have replaced the gas bottle immediately. Our sand road can be quite tricky in the dark and unfortunately when we try to put signage on the main road indicating where to turn, the signs are removed by the Public Roads Department.
Kind regards,
Jenny
Lucinda G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie luukse verblyf in die bosse.
Ciara O - Jan 2020
Algehele gradering
Calm, quiet and so much fun!
Lees meerMaritsa K - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en mooi uitsig.
Louis B - Mrt 2020
Algehele gradering
Romantic getaway for 2.
Riaan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uiters netjies, baie goed toegerus, selfs gaskook, vuurhoutjies, kerse, batterylig vir kragonderbrekings.
Hannes S - Nov 2020
Algehele gradering
Rustiger as rustig.
Alethea A - Aug 2020
Algehele gradering
Lovely breakaway from the city.
Ian W - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, natuurskoon en nog rustig.
Lees meerAnel H - Sep 2020
Algehele gradering
A cosy spot for a short breakaway. We enjoyed it a lot!
Tiaan J - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflike area.
Chrystell G - Feb 2020
Algehele gradering
Die area is baie mooi, die kothuis self is pragtig met 'n mooi uitsig soos belowe.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Dear Chrystell,
Thank you for your visit to Nullarbor Cottages and for leaving your lovely review of your visit to Nullarbor Cottages. We will try and address the items which you raised over which I have control. The cottage you booked has been equipped with a gas shower and stove and I will certainly look into the issue of water temperature being difficult to control - i was not aware of that.
I rescued the two dogs who stay with my worker on the property and they are completely calm and will not interfere with other dogs. I am sorry you didn't call or message me as i would have explained. I will however change my pet-friendly welcome note to warn guests with dogs accordingly.
Regarding your comment on load shedding schedules - I previously tried giving my guests information but like most government institutions in South Africa - the information is highly likely to be inaccurate and guests become angry with me if the power is not restored according to the schedule. I will however recommend that the schedule be checked on the EskomSePush app which is a load shedding app where you can enter the suburb and get up to date information yourself.
Regards,
Jenny Fernhold
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Chantell T - Des 2019
Algehele gradering
Stilte!
Ivan M - Sep 2019
Algehele gradering
Ideaal vir groot honde. Skoon, netjiese plek.
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Great.
Nicole L - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer wil kom.
Cecile E - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en goed ingerig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Cecile,
Baie dankie vir julle kuir en oulike resensie. Ons wardeer dit en sien uit om jou weer te verwelkom.
Jenny
Lorraine P - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou oulike resensie. Baie bly dat jy jou vakansie geniet het en hoop om jou weereens te sien.
Wanda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Hi Wanda,
Thank you for posting your lovely review and for giving us such wonderful advertising! Pleasure welcoming you again and look forward to next visit.
Yvette H - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Renier D - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig.
Lance H - Nov 2019
Algehele gradering
Relaxing, enjoyed the double shower with glass roof.
Karen B - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige huisies in bosatmosfeer gekombineer met gemaklike gerief.
Jo I - Jun 2019
Algehele gradering
Perfect spot for a couple's getaway in the bush.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Volmaakte plek vir 'n paartjies-wegbreek in die bos.
Die huisies is perfek gespasieer om te verseker dat jy nie eensaam voel nie, maar ook privaatheid het. Ons was aangenaam verras deur die goed toegeruste, pragtig versierde kothuis. Dit was 'n perfekte naweek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Johannli,
Thank you for visiting Nullarbor Cottages and for posting your lovely review of your stay. We are glad you enjoyed your winter break and would love to welcome you back again sometime.
Jenny
Nullarbor Cottages
Sibongile S - Sep 2019
Algehele gradering
Exquisite stay.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you for your visit and for posting your lovely review. Unfortunately, the the access to the property off the main R24 Rustenburg Road is quite scary and the lighting at night the turnoff difficult to see. It was lovely meeting you and we hope to have you back again soon.
Margaret J - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede vir jou siel.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Dear Margaret,
What a lovely review of your stay to share with fellow prospective guests to Nullarbor. It was a real pleasure meeting you and your dog (child) and we are pleased you enjoyed your stay as much as he did.
Hope to welcome you back real soon.
Jenny
Chavonne A - Feb 2019
Algehele gradering
Vreeslik rustig.
Anina K - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing.
Lekke vir 'n romantiese wegbreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Hi Anina,
Thank you for posting your lovely review and for visiting our spot in the mountains. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon
David W - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig, stil en ideaal vir 'n vinnige, niks-doen wegbreek.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste David,
Baie dankie vir julle kuir by Nullarbor Cottages. Ons wardeer jou resensie, ons sal seker maak dat ons kaggelhout verskaf aan ons gaste. Sien uit om u terug te verwelkom.
Hendrico G - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowende naweek weg gewees.
Hendrik F - Apr 2019
Algehele gradering
Besonders naby aan Magaliesburg.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Hi Hendrik,
Baie dankie vir u kuir en resensie. Ons wardeer dit baie en sal graag jou weer wil verwelkom.
Sanet G - Des 2019
Algehele gradering
Slegs vir persone wat graag net rus en stilte wil hê, sonder vermaak.
Nicoline B - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste Nicoline,
Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat julle die rusplek en vrede geniet het.
Ons sien uit daarna om u binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Jenny
Jana P - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Geagte Jana
Dankie vir jou besoek aan Nullarbor kothuise, en ook vir die deel van jou ervaring. Ek is baie bly jy die wegbreek met jou eggenoot geniet het. Die vroeër inklok tyd is 'n plesier. Ons streef daarna om ons gaste soveel as moontlik te hulp.
Franchelle P - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was presies waarna ons gesoek het.
Johan L - Apr 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig - net wat mens nodig het om af te skakel.
Wanda G - Mrt 2018
Algehele gradering
3de besoek en sal weer besoek.
Ilze B - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Lucille S - Feb 2018
Algehele gradering
As jy wil wegkom van die stad se woeligheid - is dit die plek.
Estelle D - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Goeiedagi Estelle,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer dit vreeslik en sien uit om julle terug te verwelkom.
Beste
Jenny
Neels M - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u oulike resensie. Ons wardeer jou opinie en erken dat die afdak by eenheid 1 Lourie's Rest is te klein om die reen out te hou. Beste .
Tanya A - Jan 2018
Algehele gradering
Beste plek om op jou eie te wees.
Christo G - Jan 2018
Algehele gradering
Avontuur!
Kathy G - Jan 2018
Algehele gradering
I was very impressed.
Collette V - Aug 2018
Algehele gradering
Pure relaxation.
Natasha M - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus, dankie.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie Natasha, ons is baie bly dat julle die wegbreek en veral die kaggel geniet het.
Hein P - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annemarie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig.
Andre B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en baie rustig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Andre,
Thank you very much for sharing your experience of your stay at Nullarbor Cottages. We appreciate your feedback and hope to welcome you back soon.
Jenny
Nontuthuzelo D - Jan 2018
Algehele gradering
Quiet and peaceful and perfect place to relax and get peace of mind.
Jaci M - Aug 2018
Algehele gradering
Gemaklik en goed ingerig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Jaci,
Thank you for visiting and writing your review of your stay at Nullarbor Cottages. We are glad you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back again soon.
Kind regards,
Jenny
Janie M - Nov 2018
Algehele gradering
'n Rustige naweek weg van alles en almal.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Hi Janie,
Baie dankie vir u besoek en resensie van Nullarbor Cottages. Ons is bly julle die wegbreek geniet het saam met jou pragtige hond. Ons sien uit om julle kortliks weer terug te verwelkom.
Jenny
Beth B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil, en jy kan hier ontspan.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Beste Beth,
Dankie vir jou besoek en vir jou resensie van jou verblyf by Nullarbor huisies te plaas.
Ek is bly ons kon maklik en vinnig die probleme op jou aankoms oplos en is jammer jy moes ons daaroor kontak.
Dit was n plesier om julle te ontmoet en ek is bly jy die vakansie verder geniet het. Ons sal jou graag wil terug welkom indien jy verblyf soek.
Beste groete.
Jenny
Linda J - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig.
Deon D - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike tydjie gehad, baie netjies en my honde het hulself net so geniet.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Hi Deon,
Dankie vir u vriendelike en komplimentêre resensie. Ons sien uit daarna om u weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Jenny
Sihle M - Jan 2018
Algehele gradering
Relaxed environment.
Chantal M - Jul 2018
Algehele gradering
Was net wat ek nodig gehad het om te rus.
Coleen M - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjiese plekkie.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste Coleen,
Baie dankie vir die deel van jou ervaring en jou besoek aan Nullarbor Cottages. Ons is bly dat jy en die honde die wegbreek geniet het en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom..
Kowie D - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige natuur en rustigheid wat almal geniet het.
Marthie V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Marthie,
Baie dankie vir u kuir by Nullarbor. Ons is bly jy die wegbreek geniet het en sien uit om u terug te verwelkom.
Beste,
Jenny
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en rustig! Baie privaat. Chalets goed toegerus.
Lorey L - Sep 2018
Algehele gradering
Goed.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Lorey,
Thank you for visit Nullarbor Cottages and posting your review. We appreciate your feedback and are pleased to advise that we have graded the road and although it is not perfect it is greatly improved.
Kind regards,
Jenny
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Dorothea M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie basiese akkommodasie. Duidelik tuisgemaak (tuisgebou).
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Dorothea,
Thank you for your visit to Nullarbor Cottages and for posting your review. We are sorry you were disturbed by the noisy music from Hornbill Lodge but can assure you we were completely unaware of its scheduled occurrence as it is not advertised at all and were therefore unable to advise our guests. It is most annoying that certain venues can make other peoples lives so unpleasant and there is absolutely nothing we or any other venue or private individual can do about it.
Regarding our units being home-made, that is not strictly true as we had the cottages custom-built by a reputable company specializing in wooden structures but the content of the interior has been proudly and lovingly home-made by the owners.
Kind regards,
Jenny
Stephanie H - Jul 2018
Algehele gradering
Was nie heeltemal wat ek verwag het nie.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Stephanie,
I am sorry that you were disappointed with your stay at Nullarbor Cottages. We are in the process of upgrading the bed in the unit with a new one and can assure you that this will be a tremendous improvement and have also managed to source globes and the light in the lounge now has 4 fully functional globes. We appreciate your feedback and always strive to make improvements where necessary and possible and address our customer's recommendations.
Yours truly
Jenny
Elize K - Sep 2018
Algehele gradering
I was disappointed.
Lees meerNullarbor Cottages se terugvoer
Dear Elize,
We are very sorry that you were disappointed with your stay at Nullarbor Cottages. Our listing states very that the unit you had booked had a queen-size bed - we did not in any way falsely advertise our facilities and would never advertise a king-size bed and provide less.
Regarding some of your other concerns, we have full security on call 24/7 but do not have electric fences or security guards at the entrance gates. I cannot comment on other issues raised as I was not requested or given any opportunity whatsoever to address any of them.
We trust you will find more suitable accommodation for future requirements.
Kind regards,
Jenny Fernhold
Amanda P - Des 2017
Algehele gradering
Uniek.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Ons is bly julle, sowel as die hondjie, dit geniet het. Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Annalize M - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you very much for visiting our venue and posting your review on TravelGround. It was a pleasure meeting you and we are really glad you enjoyed your stay.
We certainly look forward to welcoming you back again soon.
Jenny
Bosman V - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful views, heavenly log cabin.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsigte, hemelse houthuisie.
Nullarbor is die beste naweek verblyf wat ek ooit die voorreg gehad het om met 'n liewe vriend te deel. Die houthuis was uiters knus. Die stort en bad was wonderlik. Dit is regtig moeilik om iets fout te vind met hierdie plek! Die houtkonstruksie gee 'n baie liefdevolle aanraking tot die plek, en die hitte van die kaggel omsluit jou in 'n kombers van geluk.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sonia B - Aug 2017
Algehele gradering
Baie rustige ontspannende atmosfeer.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Good day Sonia,
Thank you very much for posting your lovely review. We appreciate your feedback.
Kind regards,
Jenny
Chris F - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties mooi en lekker.
Annelien N - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike tyd gewees en het heerlik gebly. Dankie.
Ria R - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en privaat.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dankie vir u hersiening van u verblyf by Nullarbor Cottages. Ons is bly jy die vrede en privaatheid geniet en ons sien uit om u binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Jenny Fernhold
Werner M - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Monica W - Sep 2017
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike ruskans en perfekte wegbreek vanaf die gejaag.
Dre V - Mrt 2017
Algehele gradering
Nice place!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Andre,
Thank you for sharing your opinion with TravelGround readers. We appreciate your review and will advise our staff that they are doing a great job on maintaining our venue!
Regards,
Jenny
Jacques P - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was meer as wat verwag word!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u hersiening van u besoek by Nullarbor Cottages. Die natuur en stilte van die omgewing is wel iets om te geniet.
Robbert A - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf gehad.
Cronje S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik en ontspanne.
Phyllis V - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie plek om uit te rus en te ontspan.
Robbert A - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, vriendelike eienaar.
Sibongile K - Jun 2017
Algehele gradering
Serenity in action!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Bongi,
Thank you for posting your review of your stay at Nullarbor Cottages. We appreciate your feedback and for sharing your experience. We will certainly make a point of improving our road signage. We have previously tried to put up clearer signs and unfortunately the Roads Department remove them as this is a provincial road and we are only allowed signs on private property.
Jenny
Gunther O - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspannend. Heerlike plek vir die winter!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste Gunter,
Dankie vir jou resensie met die Travelground gemeenskap. Ons waardeer jou terugvoer en sien uit daarna om u terug te verwelkom by Nullarbor. Ons is bly jy en jou geliefde die besoek geniet het.
Jenny Fernhold
Nullarbor Cottages
Keith B - Jan 2017
Algehele gradering
Rustige naweek weg, net 'n uur uit die stad uit.
Lees meerLesego M - Mei 2017
Algehele gradering
Beautiful cottage!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Lesego,
Thank you for posting a review of your stay at Nullarbor Cottages, it was a pleasure meeting you. We are glad that you enjoyed your stay and you certainly chose one of the coldest weekends to visit. We will certainly instruct future guests to bring extra firewood.
We are glad that you enjoyed your stay and we would love to welcome you back when the weather improves.
Kind regards,
Jenny Fernhold
Nullarbor Cottages
Johan J - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlike stil wegbrekplek.
Hettie S - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Liewe Hettie
Dankie vir jou resensie van jou verblyf. Jy sal bly wees om te hoor dat ons die pad herstel het en dat dit baie minder skrikwekkend in die toekoms sal wees. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.
Beste groete
Jenny Fernhold
Ruan B - Feb 2017
Algehele gradering
Die regte plek vir 'n kort, rustige wegbreek vir twee.
Mario M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gerus, gebraai, lekker gesels met die eienares en die kaggel was fantasties en klaar gepak met hout.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Hi Mario,
Thank you for taking the time to post your lovely review of your stay at Nullarbor Cottages. Unfortunately, the view from number 1 Lourie's Rest has become somewhat obscured by the trees and you do not really see the surrounding mountains as well as the other cottages. We will try to remedy this by pruning some of the shrubs and opening the view. Glad you enjoyed your stay otherwise.
Jenny Fernhold,
Nullarbor Cottages
Chanel M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Lezette S - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you for your review of your stay at Nullarbor Cottages. We appreciate your taking the time to share your experience with other visitors and guests. We trust you will return sometime for another visit and look forward to welcoming you.
Jenny
Elaine C - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u resensie van Nullarbor Cottages. Ons is baie bly dat julle die vakansie geniet het. Sien uit om u weer te verwelkom.
Susan F - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful venue - very peaceful.
Yolandie K - Des 2017
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste Yolandie,
Baie dankie vir u resensie van u verblyf by Nullarbor Cottages en dat julle die rus tyd geniet het.
Ongelukkig is daar honde wat behoort aan ons buurman wat deur die heining kom en is beslis nie deel van die gaste se honde nie. Sodra ons bewus is van die probleem, kan ons maklik hulle huistoe wegjaag. Ons is baie jammer dat hulle het jou braai bederf het.
Anri G - Aug 2017
Algehele gradering
Lieflike huisie, stil en rustige omgewing!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Good day Anri,
Thank you for the review of your stay. Hope to see you back sometime soon to enjoy the summertime.
Kind regards,
Jenny Fernhold
Dries V - Des 2017
Algehele gradering
Lekker rustig, alhoewel alles in werkende toestand was is dit tyd vir hernuwing.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you for your review of your stay at Nullarbor Cottages. We agree with your comment regarding the renewal and revival of the units are in the process of upgrading our cottages interior as well as the exterior woodwork.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Piet M - Nov 2017
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar.
Yvonne B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Geen oorloop van mense of geraas nie.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dankie vir u onlangse besoek en jou resinsie op TravelGround. Ons stref daarna om n romantiese en rustige breek te verskaf en is bly jy die geniet het.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Alet K - Nov 2017
Algehele gradering
Rustige ontspannend omgewing.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you for posting your review of your stay at Nullarbor Cottages. We regret that you experienced difficulty with finding the venue and try to address the GPS problem which some people encounter, we provide instructions on our confirmation letter regarding which route to take. We are glad you enjoyed your stay and the birdlife and pleasures of the surrounding nature.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Bronwyn S - Des 2016
Algehele gradering
Calm and restful break on a beautiful farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kalm en rustige wegbreek op 'n pragtige plaas.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jolene B - Des 2016
Algehele gradering
The quietness and tranquility is amazing!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you for posting your lovely review. I must agree with you that the quietness of the farm is truly a treat and medicine for the soul.
Jenny Fernhold
Lizette R - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig. Ek het lekker ontspan.
Marinus V - Jun 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met die perfekte kombinasie tussen eenvoud en weelde.
Colani H - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig, vredesaam en lekker stil met 'n heerlike kaggel.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u oulike resensie. Ons waardeer dit!
Linda R - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik stil en in die natuur.
Maryna W - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker, stil en net baie ontspanne.
Tessa O - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Tessa,
Thank you for taking the time to post your lovely review of your stay at Nullarbor Cottages. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you back sometime.
Kind regards,
Jenny
Elna P - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie wat u gepos het. Volgende keer moet jy probeer om n bietjie langer te bly en regtig ordentlik ontspan!
Mayra S - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Leon D - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties en baie rustig.
Joseph S - Aug 2016
Algehele gradering
The place is very clean and quiet for a getaway. You only hear the sound of the birds.
Craig S - Aug 2016
Algehele gradering
A very well presented cabin just outside Magaliesburg town, with it's own entertainment area outside and well equipped.
Estelle K - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig, baie ontspanne atmosfeer.
Pieter O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Lydia N - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n baie toegeruste en netjiese eenheid.
Hansie K - Sep 2016
Algehele gradering
Was peaceful and most enjoyable,.perfect place for a weekend breakaway when one needs rest.
Carol-marie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Michael R - Jun 2016
Algehele gradering
Absolute genotvolle ervaring.
Karike T - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike rustige tyd gehad.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Baie dankie - ons waardeer dit.
Christa B - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was stil en rustig en ons het heerlik gerus.
Johan C - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Nullarbor Cottages se terugvoer
Thank you very much for your lovely review. We are glad you were able to reunite with your family for a visit and that they enjoyed the lovely weather and outdoors. We would love to have you back for another visit. It was our pleasure to be able to help you with extra chairs etc. Jenny
Henk D - Aug 2016
Algehele gradering
Ons kon ontspan en van die stad vergeet.
Andre C - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus.
Hendrik R - Okt 2016
Algehele gradering
Romanties verwyder van die gewone gejaagdheid van meer kommersiële plekke.
Riana E - Okt 2016
Algehele gradering
Lovely and relaxing. Loved the outdoor shower!
Victoria F - Jun 2016
Algehele gradering
A quaint and pleasant stay.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Dear Victoria,
Thank you for posting your very informative perspective of our venue. We appreciate your comment and will certainly will try to address the sand road - again. Unfortunately if you put sand on the road it makes the drive easier and less bumpy but unfortunately when it rains the improved road becomes a bit of a skid-pan depending on amount of rain. We would love to have you visit again and hope you will get your 4x4 soon!
Karin S - Okt 2016
Algehele gradering
Stil en rustig!
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Frank M - Jan 2016
Algehele gradering
Dit moet net bly by die kothuis waarvoor jy betaal.
Nullarbor Cottages se terugvoer
The unit which was booked, occupied and paid for was not changed - the cottage allocation was exactly in accordance with what the guest booked.
Nullarbor will never change cottages without notifying the guest first and receiving agreement to the change and this would only be done in extreme circumstances which would be out of our control,
Nullarbor Cottages
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Tokkie S - Des 2015
Algehele gradering
Heerlik, rustig, ontspannend.
Nullarbor Cottages se terugvoer
Beste Tokkie,
Baie dankie vir u vreeslike oulike woorde waarmee u Nullarbor beskryf! Dit was regtig 'n plesier om u te ontmoet.
Groete,
Jenny
Tanya V - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend en baie rustig. Lekker vir ontspanning.
Elize O - Nov 2015
Algehele gradering
Stilte, rustigheid en totale ontspanning!
Dawn K - Jul 2015
Algehele gradering
Very relaxing!
Annerie G - Jul 2015
Algehele gradering
Rustig, stil en vriendelik.
Roelien P - Jun 2015
Algehele gradering
Beste wegbreek ooit!
Jorika P - Mei 2015
Algehele gradering
Rustige ontspanne atmosfeer.
Helen D - Apr 2015
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Marno V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het een dag oorgebly vir 'n kort vakansie.
Renata J - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig, afgesonder, privaat en netjies.
Marina V - Nov 2015
Algehele gradering
Heerlik uitgerus en afgeskakel van werk ens.
Mandi D - Jun 2015
Algehele gradering
Die geriewe is ideaal vir 'n lekker lui naweek weg.
Lees meerMelinda W - Des 2014
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Lees meerAngelique B - Jun 2014
Algehele gradering
Baie rustig en mooi. Perfek vir bietjie ontspan.
Chrissie D - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik rustig en gerieflik, net baie koud in die aande!
Jacorien N - Des 2014
Algehele gradering
Rustig!
Arie D - Aug 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was besonder lekker en ontspanne
Illona V - Mei 2014
Algehele gradering
Rustig en netjies!
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang