Nullarbor Cottages
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standard - 4 Hornbill Lodge (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Luxury - 5 Lizzy Lodge
- Selfsorg
- Luxury - 6 Nebulous Sky's
- Selfsorg
- Luxury - 7 Pula Moon (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Large Luxury - 2 Gecko Lodge
- Selfsorg
- Large Luxury - 3 BudiBudi Lodge
- Selfsorg
- Large Luxury - 8 Mali (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Large Luxury - 9 Venus Lodge
- Selfsorg
- Luxury - 10 SO HobGoblin Kothuis (Troeteldier-vriendelik)
- Selfsorg
- Semi Luxury -1 Louries Rest
- Selfsorg
Huisreëls
- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.
- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.
- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.
- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.
- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
TGCSA-gradering: