Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nullarbor Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Charles W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing naweek wegbreek! Ons het 'n heerlike naweek gehad by Nullarbor Cottages. Dis so rustig en stil. Die naweek wegbreek het ons baie goed gedoen. Jenny, ons gasvrou, was baie behulpsaam. Ons het met ons motorfiets deurgegaan en sy het regtig uit haar pad gegaan om te sorg dat ons alles het wat ons benodig, van speserye vir braai tot ons inkopies in die dorp gaan doen toe sy oppad was soontoe. Baie dankie, Jenny!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elscke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Romanties, mooi en rustig. Dit was 'n heerlike en romantiese wegbreek naweek vir ons 10-jaar huweliks herdenking in die Mali eenheid. Weg gesteek van die wêreld met mooiste uitsigte. Privaatheid was lieflik. Selfs ons hondjie het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pleasant stay. Most pleasant stay. Unfortunately the New Year's Eve fireworks from the surrounding area disturbed our dogs, but this is hardly the fault of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

It was too short. I would love to go back again. It was wonderful, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great. Great stay! Very peaceful and Jenny was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

An hour's trip from Joburg. We had a very pleasant, quiet weekend in our cosy little cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Stil en netjies. Baie lekker gebly. Netjiese, eenvoudige eenheid. Niks sleg om te sê nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Great stay, just unfortunate about the hot water to the shower. Really enjoyed the peace and quiet. The cottage is comfortable, just one little issue that hot water wasn't going through to the shower, only the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Baie stil en rustig in die week. Heerlik rustige atmosfeer. Alles is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petria T
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Ideaal vir troeteldiere, maar inspeksie voor gaste kom sou probleme voorkom het. Positiewe aspekte: Goeie heining vir troeteldiere, die omgewing is pragtig, die boorgatwater was wonderlik, die linne en skoonmaakdiens was uitstekend. Die eienaar het selfs vir ons 'n haardroër geleend toe ons s'n ingegee het. Negatiewe aspekte: Die televisie het nie gewerk nie en dit het tyd en 'n paar besoeke gekos voordat dit uitgesorteer is. Die TV-skerm was baie klein en gekrap. Daar was geen hulpmiddels (herlaaibare flitse of kerse) om tydens beurtkrag te gebruik nie. Die bank in die sitkamer is oud en vuil. Die houtdeur in die slaapkamer sluit nie dig nie, ongedierte kan binnekom en dit kan koud wees. Die stort is baie klein en ongemaklik, die deur sluit nie dig nie en daar is geen neersitplek vir seep en sjampoe nie. Dit sou gaaf wees as daar hakke in die badkamer aangebring kan word vir ophangplek. Die bedlampie naaste aan die buitedeur kan nie gebruik word nie, 'n verlengkoord is nodig. Een bedlampie se gloeilamp moes vervang word. Dit sou gaaf gewees het as die stoep se buitelig mooi skoongemaak was voordat ons die eenheid beset het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 222

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmE5ZmEyLTE4NTMtNGI0ZC1iMjQ2LTUyNWUwZjIxNDVhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 222 5 1 5 Portion 24 Farm Vaalbank 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.98147285712 27.522448450327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang