Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nullarbor Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Roelien P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Rus vir die siel. Soos gewoonlik was dit 'n heerlike ruskans. Plekkie is baie netjies en voel sommer dadelik soos vakansie. Ek gaan beslis volgende jaar weer. Hierdie was my 4de besoek en nog steeds tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing, tranquil and the perfect place to unwind and recharge. We had a very enjoyable and relaxing time. The dog-friendly yards are safe and secure. The staff are friendly and the pools are easily accessible. We rented two cottages, Hobgoblin and Venus. Both provided us with almost everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dis regtig die moeite werd. Soos altyd, het ons dit geniet, rustig, alles was daar wat jy nodig mag kry. Dis ons 2de keer, gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Absolute stilte, rustigheid en prentjie mooi. Vol punte vir verblyf, netheid en die rustige atmosfeer. Na die rit van Pretoria af kon ons in vrede ontspan. Diep in die bos in maak op vir die afwesigheid van sekuriteit. Beide 8 Mali en 6 Nebulus Sky is ruim, goed ingerig en skoon. Die onderdak parkering was 'n bonus. Die silwerskoon swembad het ons terdeë geniet. Dit was bitter aangenaam om die stilte en saans ook die absolute donkerte te ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raylene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

It was okay. We didn't have hot water. The bedding wasn't clean. There was dog hair everywhere. The TV had a buzzing sound, so it was impossible to watch. I was bitten by bed bugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Charles W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing naweek wegbreek! Ons het 'n heerlike naweek gehad by Nullarbor Cottages. Dis so rustig en stil. Die naweek wegbreek het ons baie goed gedoen. Jenny, ons gasvrou, was baie behulpsaam. Ons het met ons motorfiets deurgegaan en sy het regtig uit haar pad gegaan om te sorg dat ons alles het wat ons benodig, van speserye vir braai tot ons inkopies in die dorp gaan doen toe sy oppad was soontoe. Baie dankie, Jenny!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elscke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Romanties, mooi en rustig. Dit was 'n heerlike en romantiese wegbreek naweek vir ons 10-jaar huweliks herdenking in die Mali eenheid. Weg gesteek van die wêreld met mooiste uitsigte. Privaatheid was lieflik. Selfs ons hondjie het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pleasant stay. Most pleasant stay. Unfortunately the New Year's Eve fireworks from the surrounding area disturbed our dogs, but this is hardly the fault of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thandi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

It was too short. I would love to go back again. It was wonderful, peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Great. Great stay! Very peaceful and Jenny was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmE5ZmEyLTE4NTMtNGI0ZC1iMjQ2LTUyNWUwZjIxNDVhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 Portion 24 Farm Vaalbank 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.98147285712 27.522448450327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang