Nyala View
Ontvang 'n gratis begeleide wildrit op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Nyala View is 'n lieflike, privaat lodge vir 'n groep vriende of familie van 10 volwassenes en 5 kinders in die Mabalingwe Wildreservaat se Cyferfontein Kamp en bied 'n mooi uitsig oor die reservaat vanaf die dek.
Die lodge beskik oor 7 slaapkamers met lugversorging, 7.5 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad.
Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea beskikbaar en gaste wat hier slaap gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. 'n Gastebadkamer, sowel as 3 buitestorte, is ook beskikbaar. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die groot oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul etes by die toonbank geniet.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix het, asook onbeperkte WiFi. Verder is daar 'n pooltafel en gaste kan die sonsondergang vanaf die swembad of Jacuzzi geniet. Daar is ook 'n kragomsetter wat in die geval van beurtkrag die nodige geriewe aan die gang sal hou.
Die oord spog met 'n magdom geriewe en aktiwiteite soos wildritte, perdry, bergfietsry, wildkyk, koue en verhitte swembaddens en 'n buitespa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 245
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Nyala View het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang