Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyaleti Lodge and Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mthokozisi N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Enjoyable and comfortable stay. Enjoyable stay, friendly people and exceptional service. Breakfast was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riza E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Fantastic hosts en fabulous locations. If you want to rest en recharge, this is definitely the spot. Thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franci V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Very nice bushveld atmosphere, peace and quietness definitely a bonus. Very nice Villa and Lodge, warm and welcoming reception by the owners. Definitely a recommendation for visitors to Hoedspruit and surroundings. I will most probably visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Fantastiese diens! Die eienaars is professioneel en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Fantastiese villa! Die gasheer Marlon en sy vrou Ann het ons tuis laat voel en ons het 'n heerlike tyd daar gehad. Die ontbyt is aan te beveel, veral die Franse roosterbrood! Yummy! Die buitestort was natuurlik ongelooflik en die natuurskoon om die Villa was pragtig. Baie dankie dat julle ons wegbreek so spesiaal gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann & Marlon
Nyaleti Lodge and Villa
Thank you so much for taking the time to leave a review of our Lodge. We are so happy that you enjoyed your stay and hope to see you again one day. All the best Ann & Marlon

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uit die boeke, waarde vir geld, vriendelike gasheer en -vrou. Vriendelike ontvangs, Villa is baie netjies en skoon, perseel mooi versorg, baie veilig en ontbyt was lekker. Nyaleti Lodge sien ons gou weer en word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann & Marlon
Nyaleti Lodge and Villa
Thank you Gerhard. We enjoyed having you and hope you will be back for a longer stay next time! Kind Regards Ann & Marlon

Helena A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Fantastiese gasheer en gerieflike verblyf. Ek het my verblyf baie geniet. Die gasheer, Marlon, was baie vriendelik en versorgend en die verblyf is baie skoon, mooi en gemaklik. Ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann & Marlon
Nyaleti Lodge and Villa
Many thanks for the kind words Helena . I hope you had a successful business trip to Hoedspruit and look forward to see you when you return. Best wishes, Marlon.

Geert V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Pragtig en gasvry. Marlon en Ann het ons vriendelik verwelkom en hulle plek is baie mooi. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann & Marlon
Nyaleti Lodge and Villa
Many thanks for the kind words Geert . We very much enjoyed hosting you and hope to see you again in the near future . Best Wishes .

Marie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2017

Baie lekker, gerieflik, skoon, mooi en 'n baie goeie ligging! Ons het vreeslik lekker gebly. Om so in die natuur te wees was vir ons baie lekker. Die mense is ongelooflik behulpsaam, vriendelik en baie gasvry. Ek sal enige dag weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Véronique H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2015

Nice area and people. Highly recommended. Everything was top: location, amenities, breakfast... and Annya was really friendly and convivial.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ann & Marlon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelaweg 312, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsFUNuunMHPnnnFlhlVQ31s8Sl11FR8aF85KTAKzKeHBcQK8zEj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 312 Maroela Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.347122020107 30.974632494312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang