Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyani Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Eileen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gerus in die bos - al ons behoeftes is geadresseer. Ons het heerlik gebly en die gasvrou het Vrydagaand vir ons 'n wonderlike maaltyd voorgesit in die restaurant. Die hartlikheid van die gasvrou en die stilte en rustigheid van die bos sal maak dat ons terugkeer na Nyani Lodge vir 'n volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Eileen Baie dankie vir die resensie, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Ons is bly julle het ons kos en natuur geniet. Ons sien uit na die volgende kuier. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Derrick C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie netjies en gemaklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Derrick Baie dankie vir die resensie. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Hendrik P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ek sal Nyani Lodge hoogs voorstel! Ons het inderdaad baie lekker gebly. Nyani Lodge is al te pragtig, stil en baie rustig. Hulle het 'n gesellige kroeg kuier area, gekoppel aan 'n restaurant area. Al te lekker kuier, hoor! Die chalets is luuks, modern en pragtig. Baie netjies en skoon, en jy het alles wat jy gaan benodig om jou eie kos voor te berei, as jy sou wou. Jy het jou eie persoonlike boma en braai area, pragtige stoep direk toegangbaar vanaf jou kamer asook jou sitkamer. Die uitsig is ook pragtig, met 'n reeks diere te sien van jou stoep en kamer deur af. Ek sal Nyani Lodge hoogs voorstel vir enkelreisigers, asook klein gesinne. Lekker swembad (vlak en veilig) en 'n mooi Koi dam. Jy moet dit vir jouself beleef. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Hendrik Baie dankie vir die pragtige resensie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Ons is bly julle het die naweek geniet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Elna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie oulike plekkie, lekker kos en vriendelike mense! Nyani Lodge kon ons akkommodeer toe ons blyplek gesoek het vir die naweek. Ons het baie lekker gebly en het vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more Elna Ons is bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Elna E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige kampeerplek, 10 uit 10. Heerlik gekamp, stilte geniet. Wat werklik uitgestaan het, was die gasvryheid en vriendelikheid van Istha en Jaco.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more Elna Baie dankie vir die review. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Baie bly julle het die kampering geniet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Pieter N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Baie stil en lekker. Sal weer kom kuier! Dit was baie lekker. Kyk net na die stort se warm water. Die warm water skakel af of meng nie met koue water so goed nie. Maar, ons het dit baie geniet! Wat dit ook lekker sal maak vir kampers, is as daar 'n klein winkel is wat brood of melk verkoop, net daai klein goedjies aanhou vir as dit klaar raak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Pieter Ons is bly julle het lekker gekamp. Ons werk aan die probleem met die krane. Baie dankie vir die voorstel, goeie idee! Vriendelike groete, Nyani Lodge

Marianne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Enjoyed camping a lot. Gas geysers for showers with mixers not working well. Suggest taking out mixers and replacing them with 2 normal taps.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Marianne We are working on the mixer problems with the water. Kind regards, Nyani Lodge

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Was heerlik en rustig, dankie. Ons het as gesin gekamp en kon lekker fietsry en stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Francois Ons is bly julle het lekker gekamp. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Mon-mari N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustigheid, natuur, netjies en goed geleë. Dit was heerlik. Baie sentraal geleë en rustig. Die natuur & bos atmosfeer was een vir die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Mon-Mari Baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Vriendelike groete, Istha

Dwayne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Puik dankie Nyani Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Dwayne Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n voorrecht om julle te kon ontmoet. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 30, Boveneind, Groenfontein, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang