Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nylstroom Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 59, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nylstroom Guesthouse bied gerieflike verblyf in Modimolle in Limpopo se Waterberge. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers en die area spog met wildreservate, krokodilplase, gholf- en visvang-geleenthede.

Hierdie gastehuis bied 8 kamers, elk met gemaklike beddens, en suite-badkamers, linne en badhanddoeke. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, 'n gedeelde swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Koro Creek Golf Club en Weesgerus Holiday Resort is naby die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Boomstraat 59, Modimolle, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 59, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA294bf012016e85d7fd4e2574eed40c38e972cfc2f645aa13fab961f78017c82ed82967b2a068d85806ed84c11fb4ab63b0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 59 Boom Street Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7107597 28.4024576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang