Oak Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Alhoewel die kothuis vir kinders en babas geskik is, moet gaste asb. versigtig wees vir die trappe wat na die slaapkamers lei.
Een klein goedgemanierde troeteldier is welkom, indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willoughby-rylaan 13, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap