Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak on Main

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Kitty K
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal beslis weer daar wil tuisgaan! Baie lekker dankie! Die plek het al my verwagtinge oortref. Lekker ruim met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Great place to stay and close to amenities. My husband and I spent 3 nights at this lovely, clean 1 bed flat. There was ample space for us and had all we needed for our stay, including ceiling fans in both the lounge and the bedroom, which were lifesaving during the heatwave in January. The bed was also very comfortable. We would definitely come back without any hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Nice plekkie, sentraal gelee, baie veilig. Die woonstel is op die hoofpad gelee en dus hoor 'n mens heeltyd die verkeer. Met 'n klein bietjie TLC kan die plek in 'n 5-ster-verblyf omskep word. Die woonstel is nie geskik vir 'n nomad lewensstyl nie, want die WiFi/internet is uiters swak. Ons kon selfs nie eens Netflix kyk as gevolg hiervan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celestine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Lekker rustig. Baie lekker gebly. Ek het gebreke gerapporteer wat ek gevind het met ons aankoms.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Harm J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Nice apartment, but noisy! Could do with a few more goodies like an air fryer and coffee machine? Shower had mold and only one toilet roll. Bed was great. Could not get the TV to work (no signal). Would consider staying again if noise level could be lowered somehow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Perchville S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Woonstel is taamlik ruim vir 'n couple. Baie goeie diens ontvang van die persoon met wie ons in kontak was met ons verblyf. Woonstel was perfek. Hermanus is asemrowend mooi.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Iegshaan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2023

It was comfortable. Facilities suits our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monique V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Sep 2023

Not welcoming. Mold, roaches. Pots and pans are in terrible condition. Apartment is loud with kids running and screaming. Waited in the rain to be welcomed even though given a time of arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Nicole L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Neat and tidy. The apartment had everything we needed. It was clean, tidy and located very close to town, we were able to walk. Will be back again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 99

Resensies 418

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R875
R 875 R 657
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R 875 R 657
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 39, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82c914bf6094e004032e051a300c89547373cba1d52ab789adc51b198a1b95fb474635dd269770248bfe244c60286146c53f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R656 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 39 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.4189561 19.2335188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang