Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OakHaven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaira D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflik en stil. Dit was lekker gewees. Die plek is op 'n baie goeie plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie vir die terugvoer, Elzaira. Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien gou weer, mooi bly. Groete Surine

Petrus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfectly neat and restful comfortable. Wow, it was definitely a nice place to be. Guys, your place is awesome and I love the fact that you have been a wonderful friend. Love you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dag W
1 nag
5.0
Mei 2024

Ek het eintlik maar net oorgeslaap. Dit was lekker stil daar en tog sentraal geleë. Ja ek het lekker gebly. Alles was in orde soos per Lekke slaap se inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie vir die terugvoer en ook die wenk oor die sap in die yskas. Mooi bly en veilige kilos op daardie fiets. Groete Pierre & Surine

Wiaan B
1 nag
5.0
Mei 2024

Kort maar lekker. Vriendelike mense en baie akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie, Wiaan, vir die terugvoer. Mooi bly. Groete, Pierre & Surine

Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dankie vir pragtige en heerlike verblyf wat ons op die nippertjie moes soek. Baie lekker gebly. Netjies en mooi skoon met ekstra bederfies. 'n Bonus is die inverter wat krag verskaf het gedurende loadshedding, veral met my man wat met 'n slaapmasjien moet slaap. Vriendelike en behulpsame gashere en 'n plek wat ek altyd sal aanbeveel. Dankie ook vir die moeite om iets wat ek vergeet het vir my te courier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie Marie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons paaie kruis weer vir 'n langer kuier. Mooi bly.

Ben L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek. Hartlik ontvang, skoon, netjies en gerieflik. Wat meer wil jy hê? Baie dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie, altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met wat hul gekry het. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi bly.

Lionel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekende oornag verblyf. Ons ontvang 'n boodskap: Laat weet as julle die dorp inkom, dan maak ons solank die skuifhek oop! Hoef ek meer te sê vir so 'n ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie Lionel vir die terugvoer. Baie bly om te hoor jul was gelukkig met jul verblyf. Was lekker om jul weer te sien. Mooi loop. Groete Pierre & Surine

Laetitia M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly en sal altyd weer terug gaan. Dit is die pragtigste, mees behulpsame gasheer en gasvrou. Hulle stap met liefde en plesier die ekstra myl vir hul klante. Ek beveel hulle met groot vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie Laetitia vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Dit was n plesier om te help waar ons kon. Mooi loop Groete Pierre & Surine

Francis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties! Alles was perfek. Baie dankie. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Surine
OakHaven
Baie dankie vir dié positiewe terugvoer. Lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met wat hul gekry het. Mooi bly

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea09297f3bfff3f77b26e758dc4bd2900cfeda09d2dcd9adf018c2ea579b103bb82fa837e4d31b57cde42555252f132ff3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.364485 19.300586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang