Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OakHaven

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir OakHaven
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Elzaira D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaira D

Lieflik en stil.

Dit was lekker gewees. Die plek is op 'n baie goeie plek geleë.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Elzaira. Was lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien gou weer, mooi bly.

Groete
Surine

OakHaven
Petrus L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus L

Perfectly neat and restful comfortable.

Wow, it was definitely a nice place to be. Guys, your place is awesome and I love the fact that you have been a wonderful friend. Love you.

Dag W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dag W

Ek het eintlik maar net oorgeslaap. Dit was lekker stil daar en tog sentraal geleë.

Ja ek het lekker gebly. Alles was in orde soos per Lekke slaap se inligting.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ook die wenk oor die sap in die yskas. Mooi bly en veilige kilos op daardie fiets.

Groete

Pierre & Surine

OakHaven
Wiaan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan B

Kort maar lekker.

Vriendelike mense en baie akkommoderend.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie, Wiaan, vir die terugvoer. Mooi bly.

Groete,
Pierre & Surine

OakHaven
Marie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Dankie vir pragtige en heerlike verblyf wat ons op die nippertjie moes soek.

Baie lekker gebly. Netjies en mooi skoon met ekstra bederfies. 'n Bonus is die inverter wat krag verskaf het gedurende loadshedding, veral met my man wat met 'n slaapmasjien moet slaap. Vriendelike en behulpsame gashere en 'n plek wat ek altyd sal aanbeveel. Dankie ook vir die moeite om iets wat ek vergeet het vir my te courier!

OakHaven se terugvoer

Baie dankie Marie vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Hoop ons paaie kruis weer vir 'n langer kuier. Mooi bly.

OakHaven
Ben L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Perfek.

Hartlik ontvang, skoon, netjies en gerieflik. Wat meer wil jy hê? Baie dankie, lekker gebly.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie, altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met wat hul gekry het. Hoop ons paaie kruis weer eendag. Mooi bly.

OakHaven
Lionel H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel H

Uitstekende oornag verblyf.

Ons ontvang 'n boodskap: Laat weet as julle die dorp inkom, dan maak ons solank die skuifhek oop! Hoef ek meer te sê vir so 'n ontvangs!

OakHaven se terugvoer

Baie dankie Lionel vir die terugvoer. Baie bly om te hoor jul was gelukkig met jul verblyf. Was lekker om jul weer te sien. Mooi loop.

Groete

Pierre & Surine

OakHaven
Laetitia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Baie lekker gebly en sal altyd weer terug gaan.

Dit is die pragtigste, mees behulpsame gasheer en gasvrou. Hulle stap met liefde en plesier die ekstra myl vir hul klante. Ek beveel hulle met groot vrymoedigheid aan.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie Laetitia vir die positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Dit was n plesier om te help waar ons kon. Mooi loop

Groete

Pierre & Surine

OakHaven
Francis L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis L

Fantasties!

Alles was perfek. Baie dankie. Ons sal weer kom.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie vir dié positiewe terugvoer. Lekker om te hoor ons gaste is gelukkig en tevrede met wat hul gekry het. Mooi bly

OakHaven
Iggie E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iggie E

Ideale rusplek vir die lang pad.

Ontvangs deur Surine is asof jy tuiskom, hartlik en vriendelik. Fasiliteite is puik. Die eenheid vir 2 is meer as voldoende vir oornag. Die ander eenheid, geskik vir 'n gesin, is ruim en ook uitstekend toegerus. Eenhede is privaat met veilige parkering. 'n Baie aangename verblyf.

Adele G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Heerlik, knus, met alle geriewe vir goeie tarief.

Vriendelik verwelkom deur gasheer en gasvrou. Plekkie is pragtig ingerig met als wat jy benodig. Ten spyte van die koue en nat weer, het ons heerlik warm geslaap. Sal vir enige iemand aanbeveel!

OakHaven se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Altyd lekker om te hoor ons gaste is gelukkig met wat hul gekry het. Hoop ons sien jul weer in die toekoms vir n lekker sonskyn Ceres kuier. Mooi loop!

Groete

Pierre & Surine

OakHaven
Annamarie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Will stay at OakHaven again.

Within a short distance from the centre of town.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Was lekker om jul te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier. Mooi loop.
Groete,
Pierre & Surine

OakHaven
Evelyn A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn A

It was so clean and welcoming, awesome hosts.

Loved this place, everything I needed was there as well as coffee, tea, sugar, milk and rusks and 2 chocolates. Was pleasantly surprised by the bathroom which had shower gel, towels, toilet paper etc. I will definitely recommend and plan to go back.

OakHaven se terugvoer

Thank you so much for this wonderful feedback. We would love to have you back. Was so nice meeting you. Keep well.

Regards
Pierre and Surine

OakHaven
Jahrelle H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jahrelle H

Overnight on a very long and hard work drive.

It was great to be greeted by such warm and kind hosts after a gruelingly late, long drive in the rain. A hot shower and wonderful bed were great medicine to be fixed up for another early and long drive. Would love to have stayed longer than literally just sleeping.

OakHaven se terugvoer

Hi Jahrelle, thank you so much for the review. I'm glad to hear that you were satisfied with your room during your overnight stay with us.

Regards
Pierre & Surine

OakHaven
Elouise H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Besigheidsreis, benodig net 'n goeie nagrus.

Die plekkie is baie netjies, skoon en gerieflik. Alles wat benodig word. Baie lekker stil area en privaat. Sal vir seker weer daar bespreek. Baie vriendelike gasvrou.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie Elouise was lekker om jou te ontmoet en by ons te hê. Jy voel al klaar soos famlie. Sien uit na jou vlg kuier.

Groete

Pierre & Surine

OakHaven
Herholdt J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Knus netjiese enkelkamer.

Parkeer jou voertuig reg langs die kamer agter skuifhek wat kan sluit. In die kamer is alles in sy plek. Enkelbed, koffie en tee met beskuit. Melk en sap in die yskas. Die en suite-stort werk lekker en handdoeke wat verskaf word is van hoë gehalte. Die Wifi werk goed en die load shedding bedlampie het goed te pas gekom. Sterk aanbeveel.

OakHaven se terugvoer

Beste Herholdt
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is met wat hul kry. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien jou volgende jaar weer. Mooi loop.
Groete
Pierre & Surine

OakHaven
Rita S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S

Uitstekend.

Vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Surine en Pierre is vriendelik en hulpvaardig. Die regte plek om te ontspan en die mooi berge en rustige omgewing te geniet. Ons hondekinders was ook welkom. Ons beveel die verblyf met graagte aan. Gaan weer daar kuier.

OakHaven se terugvoer

Baie dankie Rita, vir die wonderlike terugvoer van ons plekkie. Dit was heerlik om jul by ons te hê. Sien uit na jul volgende kuier.

Groete
Pierre en Surine

OakHaven
Johan Roedolph L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Roedolph L

Pragtige en netjiese verblyf in die hartjie van die Ceres vallei, gepaard met 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat die verblyf daar soveel meer spesiaal maak. 'n Lekker "leef" eenheid met soveel karakter en hart. Ons beveel die plekkie beslis aan.

Pragtige en netjiese verblyf in die hartjie van die Ceres vallei, gepaard met 'n vriendelike gasheer en gasvrou wat die verblyf daar soveel meer spesiaal maak. 'n Lekker "leef" eenheid met soveel karakter en hart. Ons beveel die plekkie beslis aan.

Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdea09297f3bfff3f77b26e758dc4bd2900cfeda09d2dcd9adf018c2ea579b103bb82fa837e4d31b57cde42555252f132ff3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.364485 19.300586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang