Oasis
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
-
Vanaf
R2 450R1 633 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Oasis is in die bekoorlike dorpie Nieu-Bethesda in die skilderagtige Karoo-landskap, geleë. Dit is 'n gerieflike en rustieke Karoo-styl huis wat slaapplek aan 7 gaste bied.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike rusbanke.
Daar is 'n lieflike, sonnige stoep met sitplek en gaste kan hiér braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Malinda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap
- Gaste dink Oasis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieu-Bethesda Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-weg 384, Nieu-Bethesda, 6510, Oos-Kaap