Oasis Vakansie Oord
Kry 20% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 168 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R348R279 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oasis Vakansie Oord is 'n bekoorlike oord in Uvongo, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibiskuskus. Dié dorp bied reisigers wat die suidkus besoek, die geleentheid om die strande en kuslyne van KwaZulu-Natal te verken en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.
Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorg-chalets, ideaal vir gesinne of 'n groep vriende, of die kampeerterrein. Die chalets is goed toegerus om aan gaste se behoeftes te voldoen en het 'n TV in die oopplan-leefarea. Daar is 32 staanplekke op die kampeerterrein wat plek het vir tente of karavane.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe op die perseel en daar is 'n ontspanningsarea wat gaste kan benut. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Buiten die strande, bied Margate van die beste snorkel- en duikervarings in die land, met die warm strome van die Indiese Oseaan wat menige waterlewe bied. Gaste kan ook ander doendinge soos branderplankry, seilvaart, kanovaart, waterski en wildkyk geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Wilhelm Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oasis Vakansie Oord het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 168 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang