Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Vakansie Oord

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Colinda B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Lekker gerus, oord netjies en stil en naby Uvongo Strand en 'n winkelsentrum. Die eenheid is goed toegerus met als wat mens nodig het, skoon en veilige omgewing naby die winkelsentrum en Uvongo-strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Perfect. It was good. Friendly and welcoming. Very relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker vakansie gehou, plek is baie goed toegerus, skoon en netjies. Absoluut! Vriendelike eienaars en die seuns het die speletjieskamer terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Wonderlik en van pas. Lekker verblyf inderdaad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ashton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Had a good time. Was a very nice place to stay, would have liked it if they had a swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Sal beslis weer gaan. Wilhelm en Mandi was uitstekend het ons dadelik laat tuis voel en aangebied om ons datum 'n nag aan te skuif nadat ons motor probleme opgetel het. Baie baie dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Vriendelike, behuplsame en gasvrye eienaars wat uit hulle pad gegaan het om 'n spesiale versoek vir ekstra komberse na te kom. Puik diens met behulpsame en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelm
Oasis Vakansie Oord
Baie dankie Sanet, dit was lekker om julle hier te hê.

Susan V
1 nag
5.0
Feb 2022

Baie goeie waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad was in die eenheid. Goeie en vriendelike diens van begin tot einde. Baie netjies en skoon. Sal verseker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilhelm
Oasis Vakansie Oord
Baie dankie.

Darryn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Really enjoyed our stay, very accomodating. Friendly staff, great surrounds. Highly recommended. Looking forward to returning for a holiday in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Megashree P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2022

A very relaxing getaway. Our family enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilhelm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R348
R348 R278
per nag (plek vir 2)
Vanaf R348
R348 R278
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 162 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c1f38e693ad332b5a869b27db0ff3bcf0daea8a5614393d20cb03a628118345590b9886231d72d2ff697f9a147f1a723e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R348 nouVanaf R278 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 Falcon Road Uvongo 4370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.830178415711 30.394330391437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang