Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oasis Vakansie Oord

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wilhelm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Oasis Vakansie Oord
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Colinda B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colinda B

Lekker gerus, oord netjies en stil en naby Uvongo Strand en 'n winkelsentrum.

Die eenheid is goed toegerus met als wat mens nodig het, skoon en veilige omgewing naby die winkelsentrum en Uvongo-strand.

Mauritz L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz L

Perfect.

It was good. Friendly and welcoming. Very relaxed.

Annette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Lekker vakansie gehou, plek is baie goed toegerus, skoon en netjies.

Absoluut! Vriendelike eienaars en die seuns het die speletjieskamer terdeë geniet.

Martin G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Wonderlik en van pas.

Lekker verblyf inderdaad!

Ashton S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashton S

Had a good time.

Was a very nice place to stay, would have liked it if they had a swimming pool.

Charmaine B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Sal beslis weer gaan.

Wilhelm en Mandi was uitstekend het ons dadelik laat tuis voel en aangebied om ons datum 'n nag aan te skuif nadat ons motor probleme opgetel het. Baie baie dankie julle.

Sanet V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Vriendelike, behuplsame en gasvrye eienaars wat uit hulle pad gegaan het om 'n spesiale versoek vir ekstra komberse na te kom.

Puik diens met behulpsame en vriendelike eienaars.

Oasis Vakansie Oord se terugvoer

Baie dankie Sanet, dit was lekker om julle hier te hê.

Oasis Vakansie Oord
Susan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie goeie waarde vir geld.

Alles wat ons nodig gehad was in die eenheid. Goeie en vriendelike diens van begin tot einde. Baie netjies en skoon. Sal verseker weer gaan.

Oasis Vakansie Oord se terugvoer

Baie dankie.

Oasis Vakansie Oord
Darryn O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryn O

Really enjoyed our stay, very accomodating. Friendly staff, great surrounds. Highly recommended.

Looking forward to returning for a holiday in the near future.

Megashree P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megashree P

A very relaxing getaway.

Our family enjoyed the peace and quiet.

Wimpie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie M

Oasis is 'n pragtige, unieke oord met wonderlike eienaars wat hulle alles gee vir elke besoeker.

Oasis Vakansie Oord is so 600 m binne maklike stap- of ryafstand vanaf die see. Jy kan die see duidelik hoor vanaf die pragtige, gelyke, grasbedekte staanplekke onder die mooiste bome. Wilhelm en sy span is heeltyd beskikbaar met hulp om tente op te slaan, apies te verjaag, die snoepie te beman en seker te maak jy bad of stort enige tyd van die dag of nag in pragtige skoon badkamers met lekker warm water. Die oord het glad nie 'n kommersiële gevoel nie en elke staanplek is pragtig uit die inheemse kuswoud gekerf. 'n Lekker groot Spar en tientalle ander winkels is letterlik net om die hoek geleë indien jy daagliks jou eet- en drinkgoed wil aanvul. As jy 'n mall crawler is hoef jy net so 3 km te ry na Shelly Mall waar jy ordentlik uiting kan gee aan jou kooplus. Sowat 30 m vanaf die oord ingang is 'n local restourant waar jy heerlike vars vis, garnale en tradisionele, Natalse bunny chows kan eet. Uvongo-strand is mooi en veilig met 'n fantastiese roomyswinkel en 'n regte Italiaanse restourantjie letterlik op die rand van die rotse. Ons gaan vir seker weer by Oasis Vakansie Oord kuier!

Mikeila K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mikeila K

Skoon, vriendelik en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly by Oasis Vakansie Oord. Die mense is baie vriendelik, die badkamers en kampplekke is mooi en skoon. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

George F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George F

Unit was clean. Area is not noisy.

Was happy with the price and the unit. Nice area.

Tanya H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Ons geniet Oasis Vakansie Oord altyd!

Wanneer ons vakansie hou in Uvongo, maak ons seker om by Oasis te bespreek. Hulle kliëntediens is puik, hulle is gasvry en altyd bereid om die ekstra myl te gaan. Ons is baie gelukkig.

Daniel J J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J J

Baie gesellig en goeie ligging met vriendelike diens.

Alles is skoon en netjies met goeie kliëntediens en baie gesellig.

Sanette V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V

Stil en rustig.

Ons het ongelukkig net een aand hier oornag. Dit is skoon, netjies, rustig en 'n veilige plek. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het sommer tuis gevoel. Ons sal beslis weer gebruik maak van Oasis! Bestuur, dankie vir julle vriendelikheid!

Wessel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V

Netjies.

Baie netjies en gesinsvriendelik.

Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Uitstekend. Naby al die winkels en stapafstand van die strand af.

Ons is vriendelik verwelkom. Die area was lekker naby al die winkelsentrums en eetplekke. Ons sal beslis weer daar wil bly. Die ablusieblokke was baie netjies en altyd skoon.

Leanie K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leanie K

Over charged. Decor outdated.

No shower in chalet. In peak season rates ridiculous for what you get. Grossly over charged. No swimming pool. Will not go back.

Oasis Vakansie Oord se terugvoer

Dear Leani,

Firstly, thank you for your business. We did not meet with you personally, but I had a chat with your husband who was keen to hear from me where and how we advertised. You apparently have just recently purchased your own holiday home and would like to rent it out, when not in use by yourself. Nice guy, I was happy to have been of help.
You booked three days before arrival, for a two-night stay, before you could occupy your own holiday home. Our holiday resort has been in existence since 1906 and we have been the owners for 32 years. We live in the resort and available 24/7, always on hand and interacting personally with our customers. As far as our pricing goes: our chalets are virtually always fully booked and regularly with repeat customers - so our pricing must be acceptable and competitive. We obviously also annually compare our pricing against the market around us. Yes, only one of our chalets has a shower - the other five have baths.

As our resort is a caravan park also, we have full ablution facilities. We always inform our chalet customers that the ablution showers are available to them.
Our motto for our chalets: provide a comfortable bed, clean & nice linen, hot water, braai facilities, a cold fridge, stove, microwave, TV - basic, but all you need for a self-catering holiday.

Decor: there are mats all over the chalets - bathroom mats, bedside mats & lamps and pictures on the walls.
Here children play safely together, teenagers love the games room and the resort is 600m walking distance from Uvongo’s famous beach, lagoon & pool facilities.

Oasis Vakansie Oord
Vanaf R348
R348 R278
per nag (plek vir 2)
Vanaf R348
R348 R278
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 162 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Falcon-weg 4, Uvongo, 4370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c1f38e693ad332b5a869b27db0ff3bcf0daea8a5614393d20cb03a628118345590b9886231d72d2ff697f9a147f1a723e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R348 nouVanaf R278 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 4 Falcon Road Uvongo 4370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.830178415711 30.394330391437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang