Oban Farm Stay
Beskrywing
Hierdie kajuit op die heuwel bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer en die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid is baie privaat en weg van die hooflodge, het sy eie parkeerplek en 'n buitebraai. Jan's Cabin is heeltemal omhein en troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort of 'n bad, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ’n veranda. Sommige van die kamers het 'n tuinuitsig en ander 'n berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ’n veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is langs Kiewets Nest en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ’n veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n stapelbed. Die badkamer het ’n bad met ’n handstort, ’n toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ’n privaat tuinarea met buitemeubels en ’n Weber. ’n Rondawel met ’n kombuisie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het ’n koninggrootte-bed en ’n stapelbed. Die en suite-badkamer het ’n bad, toilet, wasbak en badkamergeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n stapelbed en enkelbed. Die badkamer het ’n bad, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Hierdie kamer het ’n privaat tuinarea met ’n Weber. ’n Rondawel met ’n kombuisie is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is ’n gerieflike familiekothuis wat verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Die kothuis beskik oor ’n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Daar is ’n knus leefarea en ’n kombuis met ’n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ’n toonbank met stoeltjies. Daar is ’n tuinarea waar gaste kan braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Mayflower Cottage is troeteldiervriendelik en het ’n omheinde tuin. Dié kothuis het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet, wasbak en badkamergeriewe. Die kombuisie is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ’n elektriese braaipan. Daar is ’n etenstafel vir 2 en ’n gerieflike sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Koeldrank is by die Boho Shop beskikbaar.
Snuisterye, klere en geskenke is ook in die winkel beskikbaar.
Daar is 'n kroeg op die perseel.
Verskeie aandetes beskikbaar.
Honde moet ten alle tye aan 'n leiband wees.
Geen troeteldiere word in die hoofhuis en eetkamer toegelaat nie. Sommige gaste is nie gemaklik met diere nie.
Kotte is op versoek beskikbaar.
Rook binne die kamers is verbode. Gaste sal 'b boete ontvang indien hulle versuim om die reël te onderhou.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang