Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oban Farm Stay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Kae Yng O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Aandete was lekker! Oban is onder nuwe bestuur. By hierdie plaas omsingel koppieland en koppie-berg, ons gesin het gemaklik gebly, die personeel was oplettend en ons sien uit na toekomstige opknappingsprojekte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Oban Farm Stay
Baie baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, Kae Yng Ou. Dit was heerlik om julle te ontmoet en 'n groot plesier. Ek is baie bly julle het julself geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie! Oban Liefde Thea & Die Oban Span

Hannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie rustig so tusssen die berge. Etes was ook uitstekend, regtig die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties! Pragtige plek - mooiste omgewing sal vir seker weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jodie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Baie gemiddeld. Baie gemiddeld. Voel en lyk verwaarloos.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Jodie, I'm truly surprised at this. We explained that we are new owners and we're busy with a massive overhaul of the property. We purchased it in a far worse state. With four cottages and 14 rooms, it's going to take some time. We went out of our way to make your stay comfortable and at no point did you indicate that you were unhappy or that you needed anything when I checked with you, several times. I'm sorry that you expected five-star accommodation at a one star price. Perhaps a farm stay isn't something you should consider in the future. The guest farm is 102 years old; the buildings are old. The furniture is antique. I'm also sorry that you missed the beauty by which you were surrounded. You seemed to have enjoyed yourself in the lounge by the fireplace.

Burnice J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Eersteklas Wonderlike oornagplek. Stil en baie skoon. Asemrowende uitsig op Tandjiesberg. Bestuur was behulpsaam en beskikbaar te alle tye. Personeel was vriendelik. Aandete en ontbyt was heerlik. Die honde het dit net so geniet. Ons sal beslis in die toekoms weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Oban Farm Stay
Hello Burnice Ai, dit maak my hartjie baie bly as ons gaste en hulle 4 pote dit so geniet. Dit was wonderlik om jou te ontmoet en sien uit na jou volgende kuiertjie! Oban liefde Thea & die Oban Span

Helena V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

It was a lovely break away on a quiet guest farm - some peace and quiet from the hustle and bustle of city life. Oban Historical Guest Farm surprised me - I did a very quick booking and received so much more than what was asked for. Beautiful setting, warm hospitality, clean and neat. The place is in the process of being renovated, and I can see that the owner is putting in a lot of time and effort to make the place neat as a pin. They were flexible in their approach and very accomodating. Breakfast with eggs from the chickens that roam the farm. Just loved being in a quiet and tranquil setting with lovely sunrise and sunsets views to appreciate. Will definately be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Helena We are so thrilled that you enjoyed your stay with us! It was a hoot having y'all here! I can't wait for your next visit! Much love Thea & The Oban Team

Stephen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Great location and very welcoming. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Stephen Thank you for your lovely feedback. It was wonderful meeting you all and I'm glad you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Oban regards Thea & The Oban Team

Deon G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Historiese plaas-atmosfeer met boeregasvryheid. 8 km-grondpad was rybaar. Gasvry ontvang. Baie geskiedenis op die plaas. Kon lekker asemhaal.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Deon Ons is baie bly dat jy jou kuiertjie geniet het. Ja die berg lug is heerlik vars! Baie dankie vir die mooi terugvoer en ons sien uit daarna om julle weer te sien! Oban groete Thea & die Oban Span

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Afrikaans, vriendlik, netjies, heerlike kos. Baie vriendelike diens, baie mooi uitsig, plaasdiere, berge. Dit is 'n baie rustige plek om te ontspan en dit is dierevriendlik indien gereël. Die eienaar is baie behulpsaam en sal enige iets doen om seker te maak jy voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Hendrik Baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Dit was heerlik om julle hier te he en die kuier was baie lekker. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie. Oban liefde Thea & die Oban Span

Andre K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Great stay. New owners who are busy upgrading the place, needs work but there is love for the place and people and has huge potential. The owners are great and treat you like family. The location is really out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Thea
Oban Farm Stay
Hi Andre Thank you so very much for sharing your lovely thoughts with us! It was an honor hosting y'all and we can't wait for your next visit! Oban Love Thea & The Oban Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919e16b32b8d44b911a196dff5e52c54a8917fed738b8f57390b08bfad40c41f4a97c21060931ff880b5d31584b5aa3272c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang