Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oban Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oban Guest Farm is in 'n vallei geleë en spog met 'n wonderlike geskiedenis wat oor 101 jaar strek. Die gasteplaas maak vir familiebyeenkomste, spanbou-geleenthede, voëlkyk, voetslaan, oornagverblyf en klein, intieme troues voorsiening.

Verblyf word in netjiese, skoon kothuise en kamers in 'n veilige area gebied. Daar is enkelkamers, dubbelkamers, kamers vir 2 en gesinskamers, en 3 selfsorg-eenhede naamlik Kiewit's Nest, Mayflower Cottage en Joe's Cottage. Elke kamer en kothuis het sy eie en suite-geriewe.

'n Heerlike plaasontbyt kan elke oggend in die groot, rustieke eetkamer geniet word. Middagete en 2- of 3-gangaandetes kan op versoek gereël word.

Die plaas spog met 'n ryk geskiedenis van omgee vir mense sedert die Anglo-Boereoorlog. Die kliphuis is teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog as 'n veilige hawe vir soldate wat wag om terug huis toe vervoer te word, gebou. Hulle name is op die rotse by die kombuis uitgekap.

Die gasteplaas is halfpad tussen Johannesburg en Durban, 'n hanetreetjie van die N3 af geleë. Indien gaste op soek is na 5-ster-behandeling en huislike trooskos, is hulle op die regte plek.

Daar is 'n restaurant, kroeg, draagbare swembad, 'n stoep en buitebraaigeriewe. Aktiwiteite in die area sluit voetslaan, fietsry, visvang en voëlkyk in, en gaste kan Van Reenen, Clarens, die Golden Gate Highlands Nasionale Park of die Giant's Castle-wildreservaat besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
  • Gaste dink Oban Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-pasweg, 6,9 km vanaf Van Reenen, Murphy's Rust, 3372, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA919e16b32b8d44b911a196dff5e52c54a8917fed738b8f57390b08bfad40c41f4a97c21060931ff880b5d31584b5aa3272c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 De Beers Pass Road 6.9 km from Van Reenen 3372 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.320673 29.382828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang