Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Oberon 40 B

Rugsakreisigerslosies
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
 20 Beskikbaar
Eenhede
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamers het 'n yskassie en mikrogolf. Let asb. dat die eenhede nie 'n stoof het nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet met bidet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Ontbyt, middag- en aandete kan op versoek voorsien word.
'n Ekstra bedrag is betaalbaar indien 'n sleutel of kontrole verlore gaan.
Hou asseblief jou woonstel te alle tye gesluit indien niemand in die kamer is nie.
Rapporteer asseblief enige vermeende gedrag by die bestuur.
Breekskadedeposito word betaal met ontvangs van sleutel en sal terugbetaal word sodra die kamer gekontolleer is.
Inwoners word gevra om so op te tree dat dit nie 'n steurnis sal veroorsaak of aanstootlik vir hul bure sal wees nie.
Geen dronkgedrag word toegelaat nie.
Geen versteuring van die vrede sal geduld word nie, wat skree op of buite die perseel insluit.
Jy sal gevra word om te vertrek indien klagtes van ander gaste van bure ontvang word. Geen terugbetalings nie.
Moet asseblief nie die eetgerei met kombuis en ander vertrekke se eetgerei meng nie.
Gooi asb. jou sigaretstompies weg in die voorsiende asblikke buite.
Geen besoekers word toegelaat sonder die bestuur se toestemming nie.
Geen besoekers wat oorslaap word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste per eenheid soos aangedui op die ooreenkoms mag nie oorskry word nie.
Wasgoed kan op aanvraag en teen 'n ekstra koste gedoen word.
Slegs bedlampies werk tydens beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oberon-straat 40B, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8984bff1e7cf35af521dd5d213894f02ba7a7626b73ba1229d1275c085802897facc1b15a84640b7a2bddbdacf309908ff60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 40B Oberon Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0053064 17.942899193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789