Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Ocean Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Quintin W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin W

Netjies skoon en veilig.

Baie lekker gebly. Pragtige uitsig, baie skoon, netjies en baie veilig.

Van G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van G

Luukse verblyf.

Pragtige woonstel naby die strand. Smaakvol en gerieflik gemeubileer. Hou van elektroniese toegang tot woonstel. Sou net graag bietjie melk en dalk 'n beskuit wou hê, reis ver en kom nie dadelik by 'n winkel uit nie. TV werk nie.

Philip D S V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D S V

Alles daar vir 'n lekker bly.

Baie mooi, skoon, ruim en netjies. Mooi uitsig oor die see.

Ocean Apartment se terugvoer

Really pleased you had a good stay at our apartment.

Ocean Apartment
Annette S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S

Comfortable and convenient.

We had a comfortable stay. Great to be so close to the beach.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2cac15b0ed70883508a1485802ee903d7f28a514ca533b3cdaffc63536b962faad4805042805064b635d0844ca369fd798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang