Ocean Bay Guest House
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiranweg 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Vanaf R2 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ocean Bay Guest House skuil in die pragtige, rustige kusbuurt Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal naby Somerstrand se goue strande geleë.
Verblyf word gebied in 7 moderne kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, verwarming, kroegie, elektroniese kluis, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en perkallinne.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met kaggel en 'n gerieflike dek- en swembadarea. Geriewe sluit 'n wasgoeddiens en ad hoc-sekretariële diens in, en vervoer kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Donna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tiranweg 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap
- Gaste dink Ocean Bay Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiranweg 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6019, Oos-Kaap